Page 1 of 1
Hierdie lyk nogal baie netjies.
Posted: Mon Sep 05, 2016 3:27 pm
by Chevvy SS
Is daar iemand wat van hierdie dempers gebruik?
http://sus-tac.co.za/index.php
(kyk ook na die videos)
Re: Hierdie lyk nogal baie netjies.
Posted: Mon Sep 05, 2016 3:58 pm
by Gernie
Lyk heel goed
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Hierdie lyk nogal baie netjies.
Posted: Mon Sep 05, 2016 3:58 pm
by BeesBreet
Ek ken n man Wat een op sy 300winmag tikka super varminter het... Het self met hom geskiet! Hy is swaar maar werk bitter mooi!
Re: Hierdie lyk nogal baie netjies.
Posted: Mon Sep 12, 2016 1:38 pm
by Tertius Steyn
Hoeveel kos so meneertjie? Lyk baie netjies
Re: Hierdie lyk nogal baie netjies.
Posted: Tue Sep 27, 2016 4:07 pm
by Vlakvark Soldaat
So paar manne in ons SAJWV tak skiet met hulle, onsettend stil, dis my volgende aankoop!