Page 1 of 3
Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 2:28 pm
by joe rocket
Lekker Krieke getoets klaar geskiet toe sê n man ek moet gou gou drie skote oor die kronograaf met so roer skiet. 'n man is mos nou haastig en daar vergeet ek op sy slot te verwyder en sy roer te "bore sight". Kyk nou hoe mors 'n 87gr vmax met n chrony.

Nou behoort ek ook aan skiet die kronograaf in sy mo€R klub

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 2:30 pm
by tripodmvr
Paneelklopper, hy es nie!!!!!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 2:41 pm
by PWV
Taamlike vleisskade!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 3:51 pm
by jean 7mm
Ja en daai een wat ek by jou gekoop het werk nog mooi
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:15 pm
by Aceofspades
Jammer, maar ek het begin lag. Die driepoot het darem nie skade nie?
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:21 pm
by joe rocket
Jy kan maar lag daar is nie verskonings nie. As dit maar net die driepoot was, dit makeer niks.

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:22 pm
by Basjan123
Die foto hoort by die draad....
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=50996
Goeie verskoning om 'n Magnetospeed te kry !!!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:26 pm
by Baasvark
Penetrasie was maar teleurstellend!
[GRINNING FACE WITH SMILING EYES][GRINNING FACE WITH SMILING EYES][GRINNING FACE WITH SMILING EYES]
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:29 pm
by tripodmvr
Die prochrono het van die grootste skietruimtes en tel die koeëls selfs 2/3 van onder af op. Jy moet walk en stalk, nie bekruip nie.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 4:56 pm
by Jurgen Visser
Ai Jason , lol
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 5:06 pm
by Hein M.
Jy is NIE die eerste een met wie dit gebeur nie

Dit is een van die min dinge waar 'n eenskoot doodskoot 'n groot fout is

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 5:07 pm
by Flip Nel
Welcome to the club

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 5:41 pm
by Aceofspades
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/86beae5b7f0733b726564e16e622dc9f.jpg
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 5:43 pm
by Aceofspades
Ek kyk nou weer na gister se mooi foto wat van Joe Rocket af kom. My oë kan nie help om die "Huge 12" shooting area" te sien nie.
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 6:02 pm
by joe rocket
Wha ha ha, so ironies??
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 6:19 pm
by mossie
Kronograwe luister nie as jy se "bly op een plek " nie!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 6:39 pm
by Hansieslim
Dalk beter om penetrasie toetse met gel of nat telefoonboeke te doen
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 9:23 pm
by Ashley
Daar is net 2 tipes Chrony gebruikers;
Die wat al hul chronys raak geskiet het,
En die wat nog gan...
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 10:33 pm
by Jurgen Visser
Ashley wrote:Daar is net 2 tipes Chrony gebruikers;
Die wat al hul chronys raak geskiet het,
En die wat nog gan...
love it

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sat Sep 03, 2016 10:56 pm
by JDKey
Magnetospeed is jou voorland.

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sun Sep 04, 2016 8:30 am
by PWV
Wonder wie het al sy magnetospeed gekwes??
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sun Sep 04, 2016 9:20 am
by Jurgen Visser
PWV wrote:Wonder wie het al sy magnetospeed gekwes??
Pasop , moenie daai magnetospeed te styf op die loop vasmaak nie , hy veroorsaak 'n doughnut in die loop

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Sun Sep 04, 2016 8:43 pm
by FransP
Ek het 'n magnetospeed ook al gekwes. Kon wel my koeël se groewe mooi op die bajonet sien soos hy geskraap is.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Mon Sep 05, 2016 7:58 am
by PWV
Sien, manne. niks is onmoontlik nie!
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Posted: Mon Sep 05, 2016 8:24 am
by Basjan123
FransP wrote:Ek het 'n magnetospeed ook al gekwes. Kon wel my koeël se groewe mooi op die bajonet sien soos hy geskraap is.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
was die spoed darem reg ??