Page 1 of 1

Eerste groenvoer na die droogte

Posted: Fri Sep 02, 2016 10:55 pm
by Diesel Dog
Het vandag begin om klein graan kuilvoer te sny hoop om 2000 ronde bale te maak .
https://youtu.be/cqjgEHPwshc

Re: Eerste groenvoer na die droogte

Posted: Sat Sep 03, 2016 5:30 am
by ruaanb
As ek daai groenigheid so beloer staan jy n goeie kans.

Re: Eerste groenvoer na die droogte

Posted: Sat Sep 03, 2016 6:08 am
by Hansieslim
Magtag!!! Dit lyk nou lekker

Re: Eerste groenvoer na die droogte

Posted: Sat Sep 03, 2016 6:45 am
by jenn
My paar maer koeie sal darem maar baljaar in daai groenigheid. Of hulle gaan hulle dood skrik en weg hol.