Page 1 of 1

Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 6:29 pm
by Kalahariswa
Goeiedag

Ek wil net kennis maak op die Jaracal: ek boer in die suid-ooste, kalahari, van Namibiƫ; is vir die laaste 12 jaar beroepsjagter; herlaai vandat ek 14 jaar oud was en leer nog elke dag iets nuut;
is tydelik op verpligte aftrede en het te veel tyd en te min gunne.

Lekker naweek vir elkeen.

Suidwes groete
Wikkie

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 6:38 pm
by Jaco B
Welkom Wikkie. Jy sal die forum geniet.

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 7:01 pm
by Plaashaas
Baie welkom Wikkie.

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 7:02 pm
by dehacked
Welkom meneer.

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 7:25 pm
by Maanboef
Baie welkom!

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 7:26 pm
by alecjohnson
Baie Welkom!!!

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 7:53 pm
by Parker
Hallo Wikkie.
Sommer daar naby waar ek baaaaie jare terug gebly en skool gegaan het. Lekker ou Keetmans!

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 8:12 pm
by joe rocket
Welkom Wikkie spandeer jou kinders se erf geld en koop nog gunne. ++>:

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 8:12 pm
by ruaanb
welkom!

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 8:32 pm
by Flip Nel
Baie Welkom

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Fri Sep 02, 2016 9:13 pm
by PWV
Welkom Wikkie. Ek is op onverpligte aftrede. Net te lui om te werk!!! ???

Re: Hallo uit Duitswes

Posted: Sat Sep 03, 2016 12:15 am
by Citfield
Welkom.

Regards/Groete,
Allen