Primos Alpha dogg roeper
Posted: Thu Sep 01, 2016 12:58 am
Naandse almal, ek wil gou hoor wat julle dink van die roeper, is dit dam n goeie roeper wat sy geld werd is? Ek dink daaraan om vir my een te kry maar ek wil eers nog hoor wat andet mense dink van hom, ekt so bietjie opgelees oor hom en als lyk heel goed, ek hou die post dop. Lekker aand verder 