Page 1 of 1
Wie voer Winchester in?
Posted: Wed Jul 20, 2011 7:58 am
by DieLem
More Almal
Weet enige iemand wie voer winchester in?
Baie dankie
Groete
Lem
Re: Wie voer Winchester in?
Posted: Wed Jul 20, 2011 8:05 am
by Geno
H. DRINN
14 Convent Lane
DURBAN
031 301 1325
Re: Wie voer Winchester in?
Posted: Wed Jul 20, 2011 8:15 am
by Geno
Majuba,
Yale voer nie Winchester in nie, dis H. Drinn soos ek in my vorige post gese het.
Groete,
Eugene
Re: Wie voer Winchester in?
Posted: Wed Jul 20, 2011 12:53 pm
by DieLem
Eugene
Dankie vir die inligting.
Jy het nie dalk vir my 'n epos adres vir die persoon nie.
Ek het probeer bel maar nog nie reggekom nie.
Groete
Lem
Re: Wie voer Winchester in?
Posted: Wed Jul 20, 2011 1:11 pm
by blaser
sahara in pta wes verkoop ook