Page 1 of 1
Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 1:47 pm
by Arnold van Wyk
https://www.facebook.com/gerhard.viljoe ... 549601841/
Sit klank aan, woorde kras op einde, maar ek sou erger gepraat het.
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 2:21 pm
by RUPERT
Ek sou daai slang toe geK@K HET
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 2:27 pm
by tripodmvr
Laat my dink aan 'n rinkhals wat ek in Juliemaand langs sy gat gekry het. Was 'n baie koue dag en hy het in die son gele. Toe ek hom met sand raakgooi is hy ook soos weerlig weg in die gat.
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 2:41 pm
by Ben
Liewe Ouers daai ding is vinnig! Ek sou erger vloek!!!
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 2:52 pm
by JacquesT (Stompe)
Ben wrote:Liewe Ouers daai ding is vinnig! Ek sou erger vloek!!!
Nee hy sou jou pik, jy sou eers jou foon uitgehaal het en op daai App van jou gekyk het waste vliegtuig vlieg nou hier bo oor jou kop.
Ja nee daai is bitter vining, ek sou nie vining genoeg kon beweeg nie.
Groete
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 3:02 pm
by Ben
EK 773
Boeing 777-300ER CPT-JNB
06:24 nog om te gaan.....................
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 3:27 pm
by LoveHenties
http://i.imgur.com/FQybuaN.gif
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 3:42 pm
by Ben
Daai man so kwaad v daai slang hy gee hom sommer so "backhand"
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 4:40 pm
by win270
Daai ou is ook al keelvol vir slange . . .
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 4:49 pm
by dehacked
Haha
Re: Bliks........
Posted: Wed Aug 31, 2016 4:50 pm
by Philip_R
Wonder hoe gaan hy nou besluit watter slang is die een wat hy soek as hy so in die hoop rond krap.
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Krico .223 Rem