Page 1 of 1

Minox ZX5i 3-15x56

Posted: Wed Aug 31, 2016 10:06 am
by Sniper18
Wat dink julle van die scope? Sal hy goed werk vir ongediertes in die aand?

Re: Minox ZX5i 3-15x56

Posted: Wed Aug 31, 2016 2:36 pm
by HoggerNaut
Kan nie se oor ongediertes in die aand nie, maar ek het n 2-10x50 op my 9.3 en dink vir die geld is dit die helderste teleskoop wat jy kan kry.