Page 1 of 2
FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:07 am
by Chevvy SS
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:15 am
by Baasvark
En sy praat nie jou taal nie so julle kan teoreties nooit vassit nie!
Maar sal jy haar kan leer braai?????
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:30 am
by Supacow
Dog sy word juis laat kom om vas te sit
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:39 am
by goodstuff
#baby kan jy braai broodjies maak?
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:50 am
by PWV
Hoe vind jy hulle, Chevvy?
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:06 am
by Chevvy SS
Soek oom ook een?
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:13 am
by PWV
Chevvy, ek koop nie blindelings nie! Wil by jou weet, want jy ken hulle blykbaar.

Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:14 am
by Supacow
Man score as hul binne n jaar weghol
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:20 am
by THOMAST
Julle grap so..
Na die tweede wereld oorlog het 'n hele paar Amerikaanse soldate wat in die Filipyne gebaseer was met Filipynse vrouens getrou.
Paradys op aarde - kos is aangedra en daar is na die man se elke wens omgesien.
Die akkas het begin na twee jaar, toe die vrouens die engelse taal begin bemeester en hulle toe hulself begin uitspreek.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:21 am
by 6mmMusgrave
Kry n mens afslag as jy in bulk koop.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:53 am
by PWV
6mmMusgrave wrote:Kry n mens afslag as jy in bulk koop.
Seker, maar ek skat dan moet jy voor-die-voet vat!
Chevvy sal weet.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 10:55 am
by Supacow
Eks seker daars n paar wat sal node slaan uit n bulk opsie
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 12:55 pm
by Chris Swart
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 1:04 pm
by 6mmMusgrave
Ek soek prys op bulk asb maar verkieslik die wat nie kan praat nie dat ek darem bietjie rus en vrede kan he.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 1:12 pm
by joe rocket
Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by

Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 1:17 pm
by Supacow
In n uitgeskiete loop is Viagra soos moly. Maak net die loop vuil.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:00 pm
by deserthuntr
Jislaaik julle is op julle stukke vandag! Dis vrek snaaks. En sad ook.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:14 pm
by Omnia
LOVE YOU LONGTIME !!!!!
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:44 pm
by Chevvy SS
Ek wonder hoe toets hulle vir daai "guaranteed" deel.......

Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:46 pm
by Gawie(13mm)
joe rocket wrote:Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by

Jy pee nou in die verkeerde poel!
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:48 pm
by Gawie(13mm)
Chevvy SS wrote:Ek wonder hoe toets hulle vir daai "guaranteed" deel.......

Enige man wat so desperaat is om die aanbod op teneem, sal die hemel weet, nie die verskil ken nie.
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:53 pm
by Chevvy SS
En hoe weet jy dit...................?

Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:58 pm
by Supacow
Dalk meer van n Warranty as n Guarantee

Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 4:02 pm
by 6mmMusgrave
Hy raak nie op nie net ouer kyk vir Margaret
Re: FHM?
Posted: Tue Aug 30, 2016 4:10 pm
by joe rocket
Gawie(13mm) wrote:joe rocket wrote:Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by

Jy pee nou in die verkeerde poel!
Nee ek pee in n urinaal of toilet of op party mense se batterye

.