Page 1 of 1

Perde boerdery

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:29 pm
by Cobus(Cobb)
http://www.youtube.com/watch?v=jkct10MkKy8

weetnie of die ou dit oorleef het nie.... :'(

Re: Perde boerdery

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:47 pm
by Jaco Swart
As hy dit oorleef het , het hy nou baie pyn!!

Re: Perde boerdery

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:07 pm
by .::Alwyn-U::.
ouch!!

Re: Perde boerdery

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:20 am
by herley
Daai is een moewiese skop, ek was een keer saam met n vriend na sy plaas toe en hy was van sy gunsteling perd voor die bors geskop, ekt nie geweet wat om te doen toe hy so smag na sy asem nie

Re: Perde boerdery

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:45 am
by .::Alwyn-U::.
Dis meer as net wind uit!  ;D

Re: Perde boerdery

Posted: Wed Jul 20, 2011 10:49 am
by Naas
Daai Perd het hom dam mooi gemeet

Re: Perde boerdery

Posted: Thu Jul 21, 2011 8:06 am
by BLOK
Aitsa, daai is n raakskoot.