Page 1 of 1

Kanon spuit

Posted: Tue Aug 30, 2016 6:51 am
by cobus s
Goeie more manne,

Ek is opsoek na n kanon spuit 40mm (1 1/2") .

As iemand weet waar in Johannesburg of Pretoria die beste pryse is sal wardeer word.

Groete.
Cobus