Page 1 of 1

Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 6:22 pm
by Baas Piet
Naand ouens en so hier en daar 'n dame.
Ek heet vanaf Middelpos se wereld, in die hantam.
Is lief vir Jag en skiet. Darem baie lekkerder om sneller te trek as golf bolle te loop en soek.
Het 4 girls in die huis: Vrou, meisiekind, Musgrave 243 en Sako 308. Lief vir hulle almal.
Lees al jare die slim goete wat manne hier kwytraak. Moes deel word.
Mooi dag
Peter

Re: Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 6:33 pm
by ruaanb
welkom hoop jy geniet dit hier

Re: Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 6:36 pm
by PWV
Welkom, Peter. Jy sal dit hier geniet.
Ek hou net nie van die feit dat jou roere vroulik is nie. Nog nooit daarvan gehoor nie!

Re: Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 6:49 pm
by Baas Piet
Jong 'n roer is klein fyn en tot groot dinge instaat, nes 'n mooi vrou

Re: Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 6:54 pm
by Andre308
Baas Piet wrote:Jong 'n roer is klein fyn en tot groot dinge instaat, nes 'n mooi vrou
Welkom Piet,

Ek is met jou op die vroulike geweer idee.

Re: Nuwe man

Posted: Sun Aug 28, 2016 7:21 pm
by Sybrandz
Baie welkom.