Page 1 of 1
Hippo Creek Lang afstand baan
Posted: Sun Aug 28, 2016 11:12 am
by tripodmvr
Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
Re: Hippo Creek Lang afstand baan
Posted: Sun Aug 28, 2016 11:27 am
by Jurgen Visser
tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??

Re: Hippo Creek Lang afstand baan
Posted: Sun Aug 28, 2016 11:47 am
by tripodmvr
Jurgen Visser wrote:tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??

Bier is die antwoord.
Re: Hippo Creek Lang afstand baan
Posted: Sun Aug 28, 2016 2:06 pm
by Jurgen Visser
tripodmvr wrote:Jurgen Visser wrote:tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??

Bier is die antwoord.
ek kry Gout van dit