Page 1 of 1

Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 2:47 pm
by Cobus(Cobb)

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:41 pm
by pietjacobs
En jy het nie eers 'n lisensie nodig nie  ;D ;D ;D

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:51 pm
by Cobus(Cobb)
Jis Piet....sou jy daai vark(foto op jou profile) met so "windbuks" kon omklits??

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 4:01 pm
by pietjacobs
Nee wat, my varkie het darem 100m gestaan  ;D en ons varke is mos harder, dis Afrika

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 4:09 pm
by BLOK
As ons so baie varke gehad het soos op die video sal ek ook sommer met als probeer het.

Blok

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 4:33 pm
by .::Alwyn-U::.
Shoe ek dink dit is maar bietjie risky! vat eenmaal 'n geweer.. los die speelgoed

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 5:51 pm
by Piet Breedt
Manne, ons moet nie eers sulke goed plaas op die forum. Net die verkeerde o? sien dit, en ons moet weer lisensies kry vir ons pellet gunne.

1600ft/sek se gat. Dit lieg hy. Ek het baie van hulle gecrony en hulle kom nie daar naby uit nie. Die heel ligste koe?ltjie wat jy kry maak omtrent net so 1050ft/sek in daardie gewere.

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 6:09 pm
by .::Alwyn-U::.
ja dis sommer nonsens

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:51 pm
by Jaco Swart
Watse tipe pellets" bullets" gebruik hull. Dit moet aansienlik stewiger wees as die normale loodpellets?

Re: Vark met .177cal

Posted: Tue Jul 19, 2011 8:27 pm
by Biltongjagter
Piet, hierdie windgewere haal darem al 1400vps, nogal met koper koe?ltjies  ;)
Varmint Hunter HP - Break Barrel Air RifleVarmint Hunter HP - http://www.gamousa.com/

The Varmint Hunter HP .177 and .22 caliber air rifles offers all-weather durability combined with maximum performance. A light weight synthetic stock, match grade fluted barrel and a 4x32 scope with laser and light make the Varmint Hunters perfect for small game hunting and pest control. during the day or night.The .177 Cal. is capable of 1400 FPS with PBA? Ammunition and the .22 Cal. will push a PBA? ammo up to 1000 FPS!

PBA Bullet - http://www.gamousa.com/product.aspx?productID=389
THE PBA? BULLET IS A PRECISION NON-LEAD HUNTING PELLET WITH TRUER FLIGHT, PBA Bullet Airgun Pellet
LONGER SKIRT & GREATER PENETRATION.
Copper retains 100% of its weight after expansion, retaining velocity/energy - creating less ballistic drag. The shape and long skirt create a flatter trajectory and tighter group patterns. Terminal impact for a clean, vital shot kill.
Dalk is daardie wat die 1600vps haal die .177 Gamo Magnum !!!

Trek bietjie jou been, maar dis waar wat jy s? - verkeerde ouens kan net besluit die goete is net so gevaarlik soos vuurwapens en daar is ons weer terug op windbuks lisensi?ring soos voorheen.

Groete,
Koos.