Meopta HTR 6.5-20x50
Posted: Sat Aug 27, 2016 9:11 am
Ek het bietjie gaan rondkrap en op hierdie scope van Meopta afgekom. Weet iemand of hy al hier by ons is en of hy ooit gaan kom? Lyk my hy moes onlangs uitgekom het, want selfs reviews is nie veel nie.
As ek hom koop, sal ek hom graag op 'n 6.5 Creedmoor wil sit sodra daar weer van hulle beskikbaar is.
As ek hom koop, sal ek hom graag op 'n 6.5 Creedmoor wil sit sodra daar weer van hulle beskikbaar is.