Page 1 of 1

3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:42 am
by Omnia
As iemand my dalk kan help om die "pics" te laai , ... help tog asb kom agter die bok is hopeloos te groot met daai horings !!!

More manne en maninne , het hom uiteindelik gekry na 3 jaar lank se "try" en soek maar hiers hy nou , moes nou net bietjie "brag".
En die manne wat se die 25 06 is nie die regte geweer vir so iets , ..... daarshy . 25 06 Howa , 117 gr Sierra spitser , en daar le hy in sy spore , in die nek mooi in die murg been gaan vassit .
172 kg uitgeslag
52 en 'n kwart duim
Smile nou nog en dis al amper 2 weke
Bloemhof , Phlip Nel se plaas sy seun Jaco op die foto was die PH

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:44 am
by Nico Harris
Baie geluk!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:54 am
by JacquesT (Stompe)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160826/00401b647a99a942164c5796e0554bad.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160826/0c726883cd14cbc5d48780de2bb3569d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160826/41573435f95643f524d2798417015050.jpg

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:56 am
by ruaanb
Mooi bul geluk!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:56 am
by Frederik
Geluk

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 11:09 am
by RUPERT
Hel stompe dit was die wag wert. Baie geluk

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 11:53 am
by Omnia
Sory , moes seker laat wet het , Stompe het dit vir my opgelaai

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 12:23 pm
by RUPERT
Jammer Omnia maar ek is skuldig. Weer half gelees.
Baie geluk

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 1:57 pm
by JDKey
Baie geluk met die mooi bul.

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:05 pm
by Stephan van Eeden
Baie geluk, mooi wye horing.

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:07 pm
by OupaZA
Baie geluk,

Pragtige Bok...!!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:09 pm
by Flip Nel
Baie Geluk, mooi Bul

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:37 pm
by fdt
Prag bok!
Well done.

Groete,

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:46 pm
by PWV
Geluk, Omnia. Flip teel mooi bokke!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 2:58 pm
by honda2
Dis n reuse dier! Baie geluk!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 3:14 pm
by KalahariKlong
Baie mooi.
Baie geluk

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 5:16 pm
by partner
Baie geluk jy mag maar trots wees.

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 6:40 pm
by win270
Verbeel ek my of het een van jou hemp se knope meegegee so trots is jy?! Baie geluk! Dit is 'n pragbul. Vertel gerus meer hoe daardie bul jou deur die jare ontwyk het en wat alles deur jou gedagtes gegaan het. Ek neem aan 'n man se beursie hoes vir so 'n trofeedier, maar dis tog die moeite werd.

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Fri Aug 26, 2016 6:49 pm
by HoggerNaut
Baie baie geluk.
Mooi bul daai!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Sat Aug 27, 2016 2:34 pm
by Toyrsi
Mooi bul. Geluk

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Tue Aug 30, 2016 6:30 pm
by koos 2
baie geluk !!!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Tue Aug 30, 2016 8:46 pm
by Konrad308
Baie geluk!

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Tue Aug 30, 2016 9:58 pm
by theedge
Baie geluk baie mooi maat

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Wed Aug 31, 2016 3:41 am
by Ben Remington
Dis nou ñ mooi bul...baie geluk oom.

Re: 3 Jaar lank gesoek , maar het hom

Posted: Wed Aug 31, 2016 9:24 am
by Omnia
Baie dankie aan almal , kon vanoggend eers weer begin tik na 2 weke , ... bewe nog net so klein bietjie . Ja glo my die 2 been gif monster van my is nou al heel gatvol om die heeltyd my boonste knope vas te werk !!!