Page 1 of 1

Rudolph T1: opinies en ondervindings?

Posted: Thu Aug 25, 2016 4:38 pm
by Balljoint
Ek is half oortuig om bg te koop maar sal eers graag lede se menings - goed of sleg - wil hoor.

Re: Rudolph T1: opinies en ondervindings?

Posted: Fri Aug 26, 2016 7:19 am
by Capt. Yoda
Koop hom, mount hom, skiet hom. Is n goeie scope met baie lekker turrets en baie goeie na verkoop diens

Re: Rudolph T1: opinies en ondervindings?

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:58 am
by vriell
Capt. Oblivious wrote:Koop hom, mount hom, skiet hom. Is n goeie scope met baie lekker turrets en baie goeie na verkoop diens
Stem saam...

Re: Rudolph T1: opinies en ondervindings?

Posted: Fri Aug 26, 2016 12:36 pm
by Balljoint
Dankie, S&O se ses maande afbetaal opsie en julle aanbevelings sal nou maak dat ek gaan skuld maak…