Page 1 of 1

Sightron S3 1-7x24

Posted: Thu Aug 25, 2016 1:59 pm
by Sangoma (IAN)
Ek het op die artikel afgekom ivm die 1-7 Sightron scope.
Bietjie oud, mar nog steeds interessant.

http://www.westernshooter.com/2012/12/s ... eview.html

Re: Sightron S3 1-7x24

Posted: Thu Aug 25, 2016 8:29 pm
by Umshwati Boy
Ian, weet jy hoeveel die scopes in SA is?

Re: Sightron S3 1-7x24

Posted: Thu Aug 25, 2016 8:45 pm
by Arnold
Ek het darem op n stadium baie ernstig na die swaro gekyk toe ek die tipe goed lees. My budget dryf my toe na die 1-6x24 Vortex Strike Eagle.

Daar is ook n tactical weergawe van die Sightron scope as ek dit nie mis het nie.

Re: Sightron S3 1-7x24

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:56 am
by Sangoma (IAN)
Arnold, ek het nog nooit n STAC verkoop nie. Ek moedig my kliente aan om eerder na n S3 te kyk.
Ek is jammer vir die manne wat dalk STAC's het, en hulle gan my seker vreeslik uit haal oor my kommentaar...

Die STAC is glad nie soveel goedkoper as n S3 nie. Die STAC (vir een of ander rede) word in die Fillipyne vervaardig en my persoonlike opinie is dat hy nie op dieselfde standaard is as die S3 & S5, made in Japan scopes nie.

Ek het een S3 1-7 (Made In Japan) in voorraad en sal hom laat gaan vir R 16 500.

Re: Sightron S3 1-7x24

Posted: Mon Aug 29, 2016 3:29 pm
by gs23139
Ek het presies daai S3 op my 416 Rigby. Hy loop mooi.

Re: Sightron S3 1-7x24

Posted: Mon Aug 29, 2016 6:48 pm
by Arnold
Ian, ek het vinnig gekyk na die STAC en op daai stadium nie van en van die modelle gehou nie.