Page 1 of 1

Mannlicher Schoenauer Scope Rings

Posted: Tue Jul 19, 2011 10:44 am
by Evert
Hi Manne

Ek het vandag my 9.3x62 Mannlicher Schoenaure gekry.
Weet iemand waar kan ek die scope rings vir die geweer kry?

Groete
Evert

Re: Mannlicher Schoenauer Scope Rings

Posted: Tue Jul 19, 2011 10:55 am
by blaser
ek het by vlt gekry

Re: Mannlicher Schoenauer Scope Rings

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:16 pm
by Chrisjan
Veels Geluk.

My CZ550 skiet die impalas te mooi met uiters min vleis skade. Dit is 'n regte "vleis in die pot" kaliber.

Koop net die beste ringe wat jy kan bekostig.

Re: Mannlicher Schoenauer Scope Rings

Posted: Wed Jul 20, 2011 7:34 am
by Evert
Baie Dankie Remington ek sal by VLT gaan kyk

@Chrisjan:Ek gaan verseker kyk vir die beste ringe en dan gaan uit toets op n Waterbok bul in Augustus

Re: Mannlicher Schoenauer Scope Rings

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:53 am
by .::Alwyn-U::.
Ek soek ook ringe vir my mod70 375H&H.. wat stel julle manne voor? watse fabrikaat ringe is goed?