Page 1 of 1
300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 1:28 pm
by Konrad308
Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 1:31 pm
by ruaanb
Ken nie Remington nie maar het Winchester eers gebruik en toe Norma en kan glad nie kla oor beide nie.
Met beide was daar "uitskieters" wat gewig en dop volume aanbetref.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 2:04 pm
by grote-koning
Konrad308 wrote:Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
moet asb nie Winchester koop nie. Ek het met my heel eerste batch Winchesters gebruik en 50% van hulle het gekraak op die buig van die nek.
Ek is nou oor na Nosler doppe toe en nog nie 1 verloor oor swak kwaliteit nie.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 3:07 pm
by Petrie303
Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 8:15 pm
by Konrad308
Dankie julle
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 8:52 pm
by Chrisjan
Hi Konrad. Twee van my groot suppliers het nie stock nie. Eta twee maande. Iewers gaan ons vir jou Normas kry.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 23, 2016 9:15 pm
by LUAN
Petrie303 wrote:Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Sommer 600 se jy dan is jy deur n paar lope teen die tyd wat hulle moeg geskiet is. Waar het jy gekoop en wat was die prys?
Verstaan nie hoekom die kaliber se doppe so duur is as daar eintlik baie geweer vervaardigers is wat gewere in die kaliber bou.
Ek het normas by camdix en humansdorp ko-op gekoop.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Wed Aug 24, 2016 6:12 am
by grote-koning
grote-koning wrote:Konrad308 wrote:Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
moet asb nie Winchester koop nie. Ek het met my heel eerste batch Winchesters gebruik en 50% van hulle het gekraak op die buig van die nek.
Ek is nou oor na Nosler doppe toe en nog nie 1 verloor oor swak kwaliteit nie.
Net vir meer duidelikheid. Die Winchesters wat ek van praat was fabriek ammunisie gewees en het na die eerste vuur gebars. Weet nie of dit net n slegte batch was nie. Dit was so vier jaar terug gewees. Ek het al die jare Winchester in my 30-06 gebruik en nog nooit n probleem gehad met die herlaai nie.
Sent from my S50 using Tapatalk
Re: 300 wsm doppe
Posted: Wed Aug 24, 2016 7:45 am
by ruaanb
Ek het die batch Winchesters wat ek gebruik het anneal voor ek enige voorbereiding begin doen het op advies van 'n ervare herlaaier. Ek dink dit is iets om in gedagte te hou.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Wed Aug 24, 2016 3:28 pm
by Petrie303
LUAN wrote:Petrie303 wrote:Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Sommer 600 se jy dan is jy deur n paar lope teen die tyd wat hulle moeg geskiet is. Waar het jy gekoop en wat was die prys?
Verstaan nie hoekom die kaliber se doppe so duur is as daar eintlik baie geweer vervaardigers is wat gewere in die kaliber bou.
Ek het normas by camdix en humansdorp ko-op gekoop.
Ek het meeste by mede skuts gekoop wat Fklas skiet wat te veel gehad het. Kan nie pryse onthou nie. Gebryk so 400 doppe wat nuut is vir SA Champs en res vir club kompetisies wat ek so 5 keer al gelaai het...
Re: 300 wsm doppe
Posted: Wed Aug 24, 2016 3:45 pm

Posted: Wed Aug 24, 2016 4:35 pm
by Zeelie
ek gebruik Remington en Norma, ek verkies die normas. My vriend het ook Winchesters gekry en hulle het ook hulle nekke gebars. My broer skiet sako doppe en hulle loop ook mooi.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Fri Aug 26, 2016 4:20 pm
by GvA
Skiet my Winchester doppe sonder moelikheid - paar helaaie. Het Remington doppe ook gegryp toe ek hulle kon kry. Die kaliber skiet goed. Koop wat jy kan kry!
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 9:38 am
by grote-koning
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 12a977.jpg[/IMG]
Dit is hoe once fired factory Winchester doppe lyk. Ek het nog 50+ wat nie gekraak het nie maar ek sal nie die kans vat om hulle te laai nie. Pm as jy hulle soek.
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 1719ae.jpg[/IMG]
Sent from my S50 using Tapatalk
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 12:27 pm
by Diesel Dog
Dit is hoe once fired factory Winchester doppe lyk. Ek het nog 50+ wat nie gekraak het nie maar ek sal nie die kans vat om hulle te laai nie. Pm as jy hulle soek.
Sent from my S50 using Tapatalk[/quote]
As Konrad nie die doppe vat nie sal ek dit by jou oorneem .
DD
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 4:43 pm
by ruaanb
Anneal net daai Winchesters voor 1ste skiet. Dit is wat ek gedoen het en ek het nie die probleem opgetel nie.
Vir interessantheid watter koeël skiet jy en hoe vinnig?
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 4:59 pm
by Konrad308
grote koning, ek het vir jou `n pm gestuur. dankie
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 5:02 pm
by Konrad308
Ruaan, ek skiet nou Hornady eld-x 200gr teen 2714fps.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 5:02 pm
by ruaanb
lekkerte!
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 5:29 pm
by grote-koning
ruaanb wrote:Anneal net daai Winchesters voor 1ste skiet. Dit is wat ek gedoen het en ek het nie die probleem opgetel nie.
Vir interessantheid watter koeël skiet jy en hoe vinnig?
Dit was factory ammo gewees so het nie anneal nie.
180gr, nooit spoed gecheck nie.
Sent from my S50 using Tapatalk
Re: 300 wsm doppe
Posted: Sat Aug 27, 2016 5:40 pm
by ruaanb
Dankie dit is jammer. ..
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 30, 2016 5:52 am
by Nico Harris
Gistermiddag gou my en Konrad se winchester doppe uitgegloei. Net een met skouer wat gevrommel is uit 200 doppe.
Re: 300 wsm doppe
Posted: Tue Aug 30, 2016 7:31 am
by Capt. Yoda
Skiet in my SLR ook Winchester doppe en ek dink nie ek sal somer weer ander koop vir hom nie, teen die prys kan n mens maar paar weg gooi.
Uit die batch van 100 uit was daar net een met n merk op die skouer wat ek weg gegooi het, eerste 20 doppe wat ek uit gehaal het en gemeet het het met minder as n mm overall verskil, meetse se bekke was maar gestamp en nie meer rond nie.
Na ek die eerste 12 die naweek geskiet het het ek hulle H2o volumes gemeet om hulle te klas en hul het so gemeer (ek klas hul in batches van so 0.3gr)
1 low 54.1gr
1 high 54.7gr
6 x 54.4gr
4x 54.5gr
Soos Ruan ook se anneal hulle net eers voor jy hulle gebruik