Page 1 of 1

Akkurate Roere

Posted: Tue Jul 19, 2011 2:23 am
by Francois Marais
Manne

So n paar links by 6mmBR geleen, gunne wat ek dink hier sal waardeer word, sal laaik om so een of twee van hulle te he.....

http://www.6mmbr.com/gunweek093.html

http://www.6mmbr.com/gunweek084.html

http://www.6mmbr.com/gunweek061.html

http://www.6mmbr.com/gunweek064.html

Lekker lees en drool....

Mooi loop
Francois

Re: Akkurate Roere

Posted: Tue Jul 19, 2011 8:09 pm
by Christo
FM

ek soek asblief 'n 7mm WSM  :angel: