Page 1 of 1

Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 1:40 am
by Francois Marais
Manne

Het so amper n maand terug ook dam weer kans gekry om n slag met die boog te jag, kon dam hierdie varkie omkry...Mathews monster, 67# en het 2 blade Rage B/H geskiet, 42 yards pass trough op n quatering away skoot, op die lies in en tussen die voorbene uit, hy het so 35 tree gegaan en omgedop.......

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1591.jpg[/img]

Mooi loop
Francois

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:18 am
by JPS
FM,

Baie geluk. 42yard skoot sit nie in elke man se broek nie.

Groete
Jan

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:21 am
by Geno
Swys,
Groot skoot mater! Baie geluk!

Groete,
Eugene

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:39 am
by BLOK
Mooi wielneus, baie geluk

Blok

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 8:23 am
by Hugo
Geluk, lekker boog daai, lyk soos die Monster 6, ekt ook een gehad, hulle is warm daai ketties!!

Mooi dik vark, 42y skoot op varkie, well done!

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:46 am
by Raven
FM,

LEkka varkie daai, mooi skoot.

Raves

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:56 am
by PITSMIT
baie mooi vark en goeie skoot darby
geluk FM

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Jul 19, 2011 2:57 pm
by Kalahari
Francois

Baie mooi geskiet daar.
Waar het jy die varkie geskiet, op oom Kat se plaas saam met die jakkalse? Lyk of jy hom bekruip het?

Johan

Re: Varkie met boog

Posted: Mon Aug 08, 2011 12:21 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom Franscois

mooi varkie daai

mooi geskiet

groete
BLOUVALKIE

Re: Varkie met boog

Posted: Mon Aug 08, 2011 6:41 pm
by Francois Marais
Thanks manne.....

Kalahari, nee daar by Dordabis se wereld, by oom Kat kos n vark BAIE geld........

Mooi loop
Francois

Re: Varkie met boog

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:27 pm
by Kalahari
Dankie FM

Moes gedink het dit sal dalk so wees.
Groete
Kalahari

Re: Varkie met boog

Posted: Tue Aug 09, 2011 1:15 pm
by henslin
Francois - op jou ouderdom sal daai twee tandjies seker kan doen vir die maak van ordentlike 'kieriehandles' Pragtige vark !!