Helooo!
Posted: Mon Aug 22, 2016 8:16 am
Ek is een van daai nuwe ou lede.
Ek laai tans die volgende kalibers
.45
9mm
40s&W
93 x 62
338 Lapua
223 [5.56]
7.62 x 39
.308
.243
Gebruik dillon 650, RCBS en Foster press. Besig om nou my 338 uit te sort, ek wil my groepering beter kry as die 40mm op 300m. Hoop om op 25mm uit te kom.