Page 1 of 1

Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Jul 18, 2011 7:00 pm
by 2.1
Naand
Ek het op die internet gelees dat die mounts wat saam nuwe Tikka gewere kom onbetroubaar is. Kan iemand dit bevestig?

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Jul 18, 2011 8:10 pm
by HUNTER
Vandat Browning betrokke is is enigiets seker moontlik.

Miskien kan iemand wat ondervinding het kommentaar lewer van sy ondervinding daarmee, ek moes daai net van die bors af kry.

Groete

Hunter

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Jul 18, 2011 8:19 pm
by Sako75
Ek het die Sako mounts (Optilock) wat maar dieselfde is as die Tikka op minstens 8 Sako's.  Ek weet die skroefies is geneigd om te "strip" met te veel karring aan hulle maar ek is in die algemeen tevrede met hulle.  Vir tegniese redes kan daar dalk beter mounts wees maar my Optilocks pla my nie en hou my belegging scopes vanaf 222 tot 9,3x62 mooi en betroubaar vas en ek kan hierdie scopes afhaal sonder enige ringmerke op.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Jul 19, 2011 6:26 am
by 2.1
Sako75 wrote: Ek het die Sako mounts (Optilock) wat maar dieselfde is as die Tikka op minstens 8 Sako's.  Ek weet die skroefies is geneigd om te "strip" met te veel karring aan hulle maar ek is in die algemeen tevrede met hulle.  Vir tegniese redes kan daar dalk beter mounts wees maar my Optilocks pla my nie en hou my belegging scopes vanaf 222 tot 9,3x62 mooi en betroubaar vas en ek kan hierdie scopes afhaal sonder enige ringmerke op.
MAW as jy hom een keer scope opsit dan haal jy daai scope af presies waar jy hom op gesit het. Geen verskuiwing van scope of ander probleme nie.
Dankie

Ek luister net graag ook wat se die Tikka manne.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Jul 19, 2011 6:36 am
by Sako75
Ek het nog geen van die scopes so gemeet dat ek met sekerheid kan se dat dit nie eers 'n mikrometer geskuif het nie.  My punt is maar net dat ek nog nie 'n probleem met akkuraatheid gehad of dat my POI geskuif het wat ek spesifiek aan die mounts kon toeskryf nie.

Van die ander kritiek teen hierdie mounts is dat hulle nie verstelbaar is op die horisontale as nie wat kan veroorsaak dat jy die vestellingsruimte op jou scope kam opgebruik net om die scope naastenby reg te kry.  Mens kan dus nie die groot verstelling met die mounts doen nie en daarna die klein vestelling met die scope nie.  Die scope moet al die verstelling kan akkomodeer.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:07 am
by 2.1
Sako75 wrote: Ek het nog geen van die scopes so gemeet dat ek met sekerheid kan se dat dit nie eers 'n mikrometer geskuif het nie.  My punt is maar net dat ek nog nie 'n probleem met akkuraatheid gehad of dat my POI geskuif het wat ek spesifiek aan die mounts kon toeskryf nie.

Van die ander kritiek teen hierdie mounts is dat hulle nie verstelbaar is op die horisontale as nie wat kan veroorsaak dat jy die vestellingsruimte op jou scope kam opgebruik net om die scope naastenby reg te kry.  Mens kan dus nie die groot verstelling met die mounts doen nie en daarna die klein vestelling met die scope nie.  Die scope moet al die verstelling kan akkomodeer.
Watter scopes gebuik jy op die soort mounts?

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:17 am
by Sako75
Ek het verskillende Schmidt & Bender scopes.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:27 am
by Piet Breedt
Ek het op my Tikka n Picatini rail gemonteer en gebruik nou die baie sterk Nightforce ringe, maar enige goeie Weaver tipe monteer ringe sal werk. Die Warne ringe is ook baie goed.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Thu Jul 21, 2011 5:13 pm
by 2.1
Piet Breedt wrote: Ek het op my Tikka n Picatini rail gemonteer en gebruik nou die baie sterk Nightforce ringe, maar enige goeie Weaver tipe monteer ringe sal werk. Die Warne ringe is ook baie goed.
Jy het dit seker nie gedoen oor jy iets teen die Tikka optilocks het nie...

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Tue Aug 30, 2011 1:15 pm
by TikkaT3
Ek het my Tikka by Senwes in Bothaville gekoop en hy sonder mounts gekom? Toe moes ek Sako Optilock's koop vir R550 vir die basisse en R1200 vir die ringe. Dus die stel het my R1750 gekos! Maar hulle is wel baie mooi afgerond en stewig.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Wed Aug 31, 2011 10:54 am
by 2.1
Ek het ook gister gou weer die Tikka's gaan kyk, en ja hulle kom sonder ringe. Die handelaar het aan my verduidelik dat indien optilock gebruik word, die base nie nodig is nie. Die ringe pas direk op die geweer.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Fri Sep 02, 2011 3:50 pm
by Vlakvark
Optilock is basis en ringe

Hier is n stel blink basisse en swart ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4037.jpg[/img]

En n stel QD swart basisse met swart ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF3923.jpg[/img]

En hier is n Tikka met sy basis /ring as eenstuk
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... tikka2.jpg[/img]

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Sat Sep 03, 2011 2:15 pm
by Vlakvark
My dogter het twee Tikkas 243 en 270 in die laaste ses maande gekoop en altwee het met mounts in die box  vanaf die verskaffer gekom julle moet dalk net daai verskaffer vra om mooi in die box te kyk die ringe het dalk net afgeval en le dalk nog in die box :angel:   ;D ;D ;D


The T3 has a smaller ejection port, with the integral grooves for scope rings running the full length of the receiver. Scope rings to fit the integral receiver grooves are included with each T3.

I used the supplied rings to fit a Weaver Grand Slam 3-10x40mm scope. These rings clamp to the integral rails in the receiver.  There is no notch or slot to prevent ring movement. I was a bit skeptical the rings would hold tightly enough to prevent creeping forward under recoil. So far, though, the rings have not moved during the firing of some 120 rounds of .270 WSM ammunition.


Hey sorry Optiolck het ook n ringmount
Werk sonder n basiss
[img width=560 height=247]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... mounts.jpg[/img]

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Sat Sep 03, 2011 2:40 pm
by fanie17
Ek het nie ondervinding van Tika nie.Dit is egter maklik om te bepaal wat die kwaliteit is.Is die ringe van staal of nie,as dit is sal dit goed wees,doen net moeite met lapping.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Sat Sep 03, 2011 3:27 pm
by Vlakvark
Optilock bases and rings are machined from a solid block of steel, Cr-Mo alloy or stainless, just like our rifles. The front bases have a solid angled left side and a similarly angled right side with a clamping device. This base design connected to Sako rifle?s integral dovetail rail allows you to adjust the horizontal position of the scope objective end without touching the scope adjustment.

word ook nie gelap nie het n plastiese incert
[img width=560 height=247]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... kmount.jpg[/img]

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Sat Sep 03, 2011 4:50 pm
by Jagtersdok
Vely vely vely nice  ;D ;D

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Sat Sep 03, 2011 5:30 pm
by fanie17
Van die beste wat daar kan wees

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 11:43 am
by TikkaT3
Ek wil glad nie die thread hi-jack nie, maar as iemand Optilock ringe soek, ek het vir R550 incl. posgeld. I duim "low". Ek het R1200 betaal vir hierdie ringe, die prys staan nog op die pakkie. Was vir 6maande op my Tikka en is in puik toestand.

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 12:44 pm
by Vlakvark
Hi

Is dit net die ringe sonder basisse
of is dit die ringmounts wat sonder basisse werk

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 1:43 pm
by Vlakvark
Hi  Tikka T3

Ek vat hulle Gee meer invo  Hoog Meduim laag  Blued  Stainless

Waar is jy pm my jou bankbesonderhede

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 2:24 pm
by 2.1
TikkaT3 wrote: Ek wil glad nie die thread hi-jack nie, maar as iemand Optilock ringe soek, ek het vir R550 incl. posgeld. I duim "low". Ek het R1200 betaal vir hierdie ringe, die prys staan nog op die pakkie. Was vir 6maande op my Tikka en is in puik toestand.
Hoekom het jy hulle af gehaal?

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 2:39 pm
by TikkaT3
Hulle is die "low" mount, ek het 'n groter objective lense gekoop toe sit ek die meduim mount hoogte op...

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 05, 2011 4:36 pm
by Vlakvark
Tikka T3

Oorplasing gedoen laat my weet as dit in jou bank wys 

Dankie
Gerhardt

Re: Tikka Scope Mounts

Posted: Mon Sep 19, 2011 11:37 am
by Vlakvark
Hi Tikka

Sien jy is terug Het jy in jou bank geloer dan sal ek begin reelings tref om daai ringe in Kuruman te kry

dankie Gerhardt