Page 1 of 2

Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:10 pm
by kragvark
Hi almal

Ekt i howa ,308 varmitter, bull barrel 24" 1:10 twist

Barrel length 608mm
lapua doppe
ave dop volume 55.42gr
ave case length 51mm

Gebruik 168gr smk en winchestor primers.

Kan iemand my asb help om die lading te ontwikkel?

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:24 pm
by tripodmvr
S335

Laai een skoot elk van 37gr,38gr ens tot en met 41gr. Skiet hulle oor 'n chrony wat 5m van die tromp opgestel is. Nou het jy 'n wye verspreiding wat QL kan help om die node te kry.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:38 pm
by kragvark
Dankie tripod, is daar i spesifiek spoed wat wat ek moet uitkyk vir?

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:48 pm
by tripodmvr
QL kan net bereken met gegewens van jou geweer. Gaan kyk wat benodig word by post 16 van die onderstaande plasing. Met die spoed wat nou oor 'n breë band strek kan ek beter sien hoe die dryfmiddel reageer met druk wat toeneem.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sat Aug 20, 2016 10:07 pm
by kragvark
lyk dit reg?
lading2.docx

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Sun Aug 21, 2016 5:17 pm
by tripodmvr
Daardie berekening met QL dui op die aanvaarding dat S335 se brandtempo identies gaan wees met dit wat Somchem aanvanklik bereken het met hul eerste maak van S335. My aanbeveling met die verspreiding van die ladings is juis om die brandtempo van die huidige lot S335 te kry en dan die nodespoed en lading te bereken. Jy moet dus eers skiet voor ons vir jou geweer die regte lading kan kry.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:35 am
by kragvark
Dankie tripod, ek 2 verskillende dae gskiet en spoed gemeet. Ek sal dit vir jou post, maar sal inelkgval weer gan skiet en daai spoed lessings vir jou stuur.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:36 am
by kragvark

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:42 am
by Gawie(13mm)
kragvark wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160822/6dcb53128a865c933839debd6e19c1ee.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160822/dfb88154ae5fbf5eb9d327f4da9b7568.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:44 am
by kragvark
14/8/2016 - 19 grade celsius
38,4gr - 2449 fs
38,9gr - 2496 fs
39,4gr - 2533fs

21/8/2016 - 25 grade celsius
39,5gr - 2564 fs
40gr - 2611 fs
40,5gr - 2673 fs


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:56 am
by kragvark
Elkeen se spoed is die ave spoed van 5 skote op elke lading.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:16 am
by kragvark
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 19140f.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:25 am
by kragvark
Net vir intresantheid, hierdie was my eerste lading wat ek uitgewerk het met dieselfe geweer, met 165gr Sierra Gamekings hpbt, pmp doppe, win primers, tpl 67,75mm, 40,9gr s335, kyk hoe mooi sny 4 skote mekaar, ek het later di spoed gemeet van die lading, wat 2700fs was en nie ooreengekom het met quikload se spoed wat 2600fs moes wees, toe ek die data gaan trug voer in quikload wys dit my dat die lading heeltemal te warm loop teen 62000 psi, daar was geen tekens van druk op my doppies ni, maar het besluit om i veiliger lading te soek. Ekt nou vir my lapua doppe gekoop en 168gr SMK vir meer akuraatheid.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:35 am
by LUAN
kragvark wrote:Net vir intresantheid, hierdie was my eerste lading wat ek uitgewerk het met dieselfe geweer, met 165gr Sierra Gamekings hpbt, pmp doppe, win primers, tpl 67,75mm, [glow]49gr s335[/glow], kyk hoe mooi sny 4 skote mekaar, ek het later di spoed gemeet van die lading, wat 2700fs was en nie ooreengekom het met quikload se spoed wat 2600fs moes wees, toe ek die data gaan trug voer in quikload wys dit my dat die lading heeltemal te warm loop teen 62000 psi, daar was geen tekens van druk op my doppies ni, maar het besluit om i veiliger lading te soek. Ekt nou vir my lapua doppe gekoop en 168gr SMK vir meer akuraatheid.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Is jy seker van daai lading? Want dit is ver meer as wat somchem ook voorstel.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:38 am
by kragvark
Luan vra jy my of ek seker is oor my ou lading?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:53 am
by Gawie(13mm)
Luan, jy moet oplet on die klas maat. ;D
Kragvark sê dan juis verder af in sy plasing dat die lading ver oor maks druk was.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 9:48 am
by Baasvark
As ek die goed so kyk dink ek die fout le by die jockey.....[FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY]

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 10:12 am
by Andre308
kragvark wrote:Luan vra jy my of ek seker is oor my ou lading?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wil ook weet. Jou foto staan daar geskryf 40.9gr, en jy het getik soos Luan aan wys, 49gr.

Hier is n 8.1gr verkil.

My 10c is kyk die spoed met n ander crony ook.

Groete.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 10:14 am
by kragvark
Askies my fout, dit is 40,9gr


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 10:20 am
by LUAN
Probeer ook S355 en kyk of jy dalk n hoer node kan kry met laer drukvlakke. Hier sal n lapua dop ook help met sy groter volume as n pmp.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 12:46 pm
by tripodmvr
Die 40,5gr lading is nogal oor die maks druk.

My berekeninge wys op nodespoed van 2579vps by die kroon - 2564vps op chrony 5m weg. 'n Lading van 39,5gr het jou daar gekry.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 12:54 pm
by PWV
Met die gee van ladings moet mens dubbel seker maar dat jy nie tikfoute maak nie. Met 'n lading van 49 gr S335 gaan jy 'n klein ontploffinkie kry in 'n .308 dop.
'n Oningewyde herlaaier kan dit dalk gaan probeer!!!

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 1:27 pm
by kragvark
Dankie tripod, sal jy my i foto kan stuur van jou berekening sodat ek dit kan vergelyk en sien wat jy aangepas het, waar sal jy voorstel ek met my TPL begin en dit verander om i stywer groepeering te kry?

My max tpl is 69,5mm en het daai ladings op 68,10mm getoets.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:55 pm
by tripodmvr
Jy wys nie waar jy bly nie? Ek sou aanbeveel dat jy iemand anders wat 'n ervare skut is 'n groepering met jou geweer laat skiet. Nou kan jy sien of dit die geweer of die skut is waar 'n moontlike probleem bestaan.

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Posted: Mon Aug 29, 2016 9:38 pm
by kragvark
Naand almal

Ek het oom tripod se advies gevat en i ervare skud gevra om met my geweer te gan skiet.

Net om agter te kom my basise was los, hy het toe op i lading gekom van 40,2gr en tpl van 72,25mm. Kan jul dit met somchem vergelyk? Ek het wel agter gekom dat ek voorheen my max tpl verkeerd gemeet het en dit nou 72,5mm is...


Sent from my iPhone using Tapatalk