Page 1 of 1
linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 2:14 pm
by Flip Groenewald
Kry n mens jou geweer lisensie as jy n rekord van aanranding EB het of moet n mens maar n paar jaar wag of wat kan n mens maak.
Groete
Flippie
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 2:25 pm
by PITSMIT
flippie is dit vir jou lisensies of iemand anders s'n
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 2:42 pm
by Flip Groenewald
dis vir my nuwe .243
die het die fan gestrike laasnaweek
en nou sit ek met die geweer en weti wat om te doenie
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 3:32 pm
by driesdup
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 3:40 pm
by blaser
n goeie prokureur wat spesialiseer in die wapen wet is rudolf van der westhuysen 011 8860254
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 3:51 pm
by Flip Groenewald
Die popo het die fan laas naweek getref en ek en prokereur is besig met die saak maar die oom het n lyttelton 243 vir my persent gegee woensdag 13/07/2011 en weet ek nie wat om nou te doen nie dis my eerste geweer en sal my eerste aansoek wees vir lisensie.
As daar mense is wat kan raad gee of net se wat ek kan doe daaromtrent sal klaar help
Groete
Flippie
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 4:09 pm
by driesdup
dankie remington vir die inligting hy salwerk maak daar van
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 4:50 pm
by Flip Groenewald
@piet-skiet
Ekt gedink ek sal moet 5jaar wag maar wag eers dat saak afgehandel word ekt nog niks gese nie
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 4:58 pm
by Beretta
Skietekat
Dink mooi wat jy antwoord tov waar hulle jou vra oor kriminele rekord as hulle jou vang dat jy nonsens praat gaan jy hop my maat hulle sit net en wag vir dit om te gebeur
Groete
Beretta
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 5:03 pm
by Cobus(Cobb)
Ek stem saam met Beretta...
Ek het daai stel afgetrap met my ou(groen liksens) vir my pistool....het nie eers geweet ek het krim rekord nie en op form "nee" geantwoord....moes baie mooipraat om uitgelos te word en het darm toe liksens gekry.
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 5:14 pm
by Flip Groenewald
Ek sal eerlik en opreg antwoord so ver ek kan op daai papiere dis hoekom ek eers raad vra voor ek tjol aanvang
Re: linsensie Aansoek
Posted: Mon Jul 18, 2011 7:07 pm
by bobby
skietekat
have you being found guilty in court , paid a fine , been charged or did the detective just come and speak to you ? little bit of advice never give the detective a statement tell him what happened but sign nothing , let you lawyer write your statment .
if just been charged it could still disappear cos whoever you moered might not turn up for court or the prosacuter might not want to take it further .
i can give that 243 a home for a while just say
lay off the brandy cos brandys made from boxing gloves and condoms , you either want to fight or f*&% when you've drunk some .

Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 8:52 am
by Flip Groenewald
@Piet-Skiet
Ek is klaar deur daai verklaring by die inspekteur en ek het sweigreg toegepas (gaan eers met prokereur praat) ek moet wag vir die volgende hofsaak om te kyk of ek skuldig is of nie daarna sal ek sien.
@Bobby no i havent been found guilty or innocent that wiil come in mid August,
the .243 wiil stay somewhere close to me.
and it wasnt just the brandy the zappa shooters and whiskey and some few litres of sweet wine.
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 9:03 am
by Beretta
Skietekat
Lyk my die ander ou het baie gevat kon jy hom darem raak slaan

zappa en soetwyn hulle se mos daardie goed is gewaarborg 6 en meer fights per bottel
Groete
Beretta
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 9:38 am
by James Wilson
Beretta wrote:
Skietekat
Lyk my die ander ou het baie gevat kon jy hom darem raak slaan

zappa en soetwyn hulle se mos daardie goed is gewaarborg 6 en meer fights per bottel
Groete
Beretta

Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 11:57 am
by Flip Groenewald
Man hulle se hy le nog ini hospitaal so ek weeti of dit ek was of hy dit anhom self gedoen heti
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 3:36 pm
by Flip Groenewald
Lyk my hier is n paar manne wat ook al in die tjollie was
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 4:03 pm
by bobby
2 quick pieces of advice
drink in moderation and choose your buddies carefully and you'll stay out of shit .
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 4:06 pm
by Flip Groenewald
Good advice
He whas just at wrong place and wrong time
Re: linsensie Aansoek
Posted: Tue Jul 19, 2011 5:49 pm
by .::Alwyn-U::.
gebeur ook net 1 keer in mens se lewe dan volgende keer dink mens 2 keer...