Page 1 of 1

Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 1:34 pm
by Camouflage762
Ek geniet skiet en al ding om vuurwapens, van jag ken ek n' baaie minder ;)

Is ook a moderator op n ander vuurwapen forum, geniet Sports adventure shooting.

Ek het in 2000 n presentasie by Parliament gedoen oor die FCA2000; as hulle sou net geluister het.......

Baie dankie vir Hein dat hy my laat ansluit by Jaracal as n handelaar.

Ek hoop om Jaracal te ondersteun en vir die lede produkte te verkoop wat hul kan help om die huis, in die veld en as julle jag.

Cheers

Camo

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 1:40 pm
by Toyrsi
Baie welkom.

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 1:48 pm
by Boesman10
Baie Welkom. Waar in die wereld bly jy?

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 1:59 pm
by Camouflage762
Jammer Boesman10...ja ek bly in Alberton JHB.

(Ek het nou net my profile dit laat wys)

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 2:11 pm
by Geno
Welcome Craig.
Have fun!

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 2:37 pm
by Philip J
Hey Craig.
Great to have you here.
Enjoy!

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 2:52 pm
by Camouflage762
Baaie dankie Geno & Philip, dit is goed om uitendelik hier te wees.

Ek dink ek het my spellchecker gebreuk vandag!

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 3:07 pm
by FHM
Welkom Craig, ons sien uit na jou deelname ;)

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 4:35 pm
by JPS
Welkom Craig.

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 4:43 pm
by Plaashaas
:laugh: Welcome Camo

Real nice to see you here. Feel free to to post in English..... al kom jy van die Vrystaat af ::)

You'll see everyone on Jaracal will forgive you for being English once they know you stock A-Max & V-Max ;)

Enjoy

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 5:40 pm
by Aceofspades
Haha, ek dink die A en V Maxe sal hom se Ingels aanvaar laat word. Welkom Craig. Hoop hy geniet dit hier

Johann Kriek

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 5:47 pm
by Gawie(13mm)
'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.

Boland groete.

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 6:05 pm
by tripodmvr
Frow the red tale - we will forstaan.

Welcome in our midst.

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 6:42 pm
by PWV
tripodmvr wrote:Frow the red tale - we will forstaan.

Welcome in our midst.
Jou spelling is pateties! >:+

O ja, welkom, Camo!!

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 11:00 pm
by 243Songdaug
Welkom Camo.

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Thu Aug 18, 2016 11:12 pm
by HunterB
Baie welkom

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Fri Aug 19, 2016 8:02 am
by Camouflage762
Baaie dankie vir die gooie welkom Menheer'e.

Plaashaas het my aangemoedig om iets met Vrijstaat en mielies te skryf hier op die voorstoep:

Ek is in die Vrijstaat geboer tussen die goudmyne "headgears" en die mielies in Virginia en op koshuis skool in Bloem.

Het groot respek vir oud Pres. Steyn (Hy het daarem agter geblui :-) en Denys Reitz.

Ek sal in dir "Rooi Taal" pos as ek adverteer, maar moet erken dit is lekker om weer Afrikaans te tik.

Geniet julle naweek!

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Fri Aug 19, 2016 9:15 am
by Carl
Welcome Craig, enjoy it here!
Gawie(13mm) wrote:'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.
Boland groete.
Is daar nog 'n Carl op die forum? Seker skuilnaam.. Die een is nog jongman ;)

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Fri Aug 19, 2016 10:44 am
by Gawie(13mm)
Carl wrote:Welcome Craig, enjoy it here!
Gawie(13mm) wrote:'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.
Boland groete.
Is daar nog 'n Carl op die forum? Seker skuilnaam.. Die een is nog jongman ;)
Man, elke keer as jy begin met SD en "concealment" en daai klas goeters, dan raak ek bekommerd oor jou geestesgesondheid! ;D Ek dink die ander manne op Jaracal voel ook so , maar is te skaam om iets te sĂȘ. Ten minste is daar nou een ander man wat ons kan vertel as jy die pad byster raak. >:+

Re: Gooie middag Jaracal!

Posted: Fri Aug 19, 2016 11:02 am
by Carl
Nee man ek weet niks, copy en paste van Camo se "other forum" daar waar jy te bang is om hard te poep ;). Die regte kenner is Ratel luister as hy praat.