Page 1 of 1

Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 1:10 pm
by Capt. Yoda
Yes Manne

Wanner is daar weer bq n veldskiet komp in of om NW/Gauteng die jaar?

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 1:18 pm
by toelie
17 Sept op warmbad is daar een.

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 1:49 pm
by Hein22
http://www.sahuntingrifle.co.za/program ... ogramme/16

Yip, 17 Sept. Gaan jy ons bietjie kom Join Capt?. Inskrywings is reeds oop.

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:08 pm
by Capt. Yoda
Hein ek dink ons het daai naweek LRH komp da anderkant in n bos tussen mielies erens

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:11 pm
by JacquesT (Stompe)
Capt. Oblivious wrote:Hein ek dink ons het daai naweek LRH komp da anderkant in n bos tussen mielies erens
Jys reg, Eugene het dit mos klaar vir jou neer geskryf.

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:14 pm
by swc-tr
Capt, veldskiet is moes net tot 350m, dit is nie langafstand nie..... >:D

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:15 pm
by Koos Barnard
Op 3 Sept is daar 'n .223 veldskiet naby Delmas.

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:17 pm
by Hein22
Next time then.. ;)

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:25 pm
by Capt. Yoda
swc-tr wrote:Capt, veldskiet is moes net tot 350m, dit is nie langafstand nie..... >:D

Nee maar dis n ander lekker, dalk kry n jagbakkie erens n pap wiel dan moet ek ook loop en soek en oor n baal of emmer skiet

Re: Veldskiet?

Posted: Tue Aug 16, 2016 2:27 pm
by swc-tr
:laugh: :laugh: :laugh: