Page 1 of 1

204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:44 pm
by Diesel Dog
Het nou lisensie gekry nou begin die stryd met komponente ,ek soek doppe vir bogenoemde(nuut of once fired)as jy kan help asb.

DD

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:50 pm
by Piet Pille
As ek 'n voorstel mag maak- koop vir jou 100 (5 boksies) hornady Superformance ammunusie. Hulle is beskikbaar in 32gr of 40gr Vmax. Jy sal nie glo hoe lekker skiet daai goed nie. Ek kon nognie hulle spoed of akkuraatheid klop deur self te laai nie. In die proses maak jy dan jou eie doppe

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:57 pm
by Diesel Dog
Piet Pille wrote:As ek 'n voorstel mag maak- koop vir jou 100 (5 boksies) hornady Superformance ammunusie. Hulle is beskikbaar in 32gr of 40gr Vmax. Jy sal nie glo hoe lekker skiet daai goed nie. Ek kon nognie hulle spoed of akkuraatheid klop deur self te laai nie. In die proses maak jy dan jou eie doppe
Wat prys daai ammunisie ongeveer ? En watteer sal jy vir die Howa 1-12 twist aanbeveel.

DD

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:59 pm
by Piet Pille
Ek kan ou ongelukkig nie onthou nie. Het in Windhoek by Outdoor Centre gekoop.
Ek het die 32gr geskiet.

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 6:02 pm
by Hansieslim
Ekt vir my Norma doppe bestel by Die Kooperasie in Humansdorp - 042 291 0431
Camdix wapens in Krugersdorp het Hornady doppe gehad toe ek laas met hulle gepraat het - 011 660 2398

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 12, 2016 6:49 pm
by Diesel Dog
Hansieslim wrote:Ekt vir my Norma doppe bestel by Die Kooperasie in Humansdorp - 042 291 0431
Camdix wapens in Krugersdorp het Hornady doppe gehad toe ek laas met hulle gepraat het - 011 660 2398

Die geweer kom van hulle af( Die Koöperasie in Humansdorp ) maar hulle het nie tans doppe nie ,het wel matryse en 32 gr koeëls

DD

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Sat Aug 13, 2016 2:26 pm
by Nico Harris
Koop by Kobus van jagtersreg. Hy het norma.

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Sat Aug 13, 2016 2:28 pm
by F.L.A.S.H
Wat prys hulle Nico?

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Sun Aug 21, 2016 1:05 pm
by Diesel Dog
Camdix het 32gr SB met Sierra koeëls vir n redelike prys maar Ram koeriers will my skroei met vervoer tot op Vredenburg.

DD

Re: 204 Ruger doppe

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:14 pm
by Diesel Dog
Vandag Norma 204 doppe by Wildman Cape Gate gekry vir R1897.00



DD