Page 1 of 1
Vixen Artes 5-30x56
Posted: Thu Aug 11, 2016 11:40 am
by ruaanb
More manne,
Iemand al die scope onder hande gehad of het iemand een? Inligting op die net is maar skaars.
Groete
Ruaan
Re: Vixen Artes 5-30x56
Posted: Thu Aug 11, 2016 12:29 pm
by LoopSoosStroop
Ek wonder of hulle nie deur dieselfde vervaardiger as die Lynx telescope gemaak word nie?
Hulle lyk vir my baie dieselfde en vergrotings reekse ook soortgelyk.
Re: Vixen Artes 5-30x56
Posted: Mon Aug 15, 2016 6:08 pm
by Piet Breedt
Johan Jnr by Camdix het my gevra om een te toets. Ek sal terugraporteer sodra ek een onderhande gehad het
Re: Vixen Artes 5-30x56
Posted: Mon Aug 15, 2016 8:57 pm
by ruaanb
Dankie Piet!