Page 1 of 1
Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 11, 2016 9:01 am
by Nic
Gou vanoggend weer n paar skote gaan skiet. Hierdie is my laaste 5 skote.
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 11, 2016 9:02 am
by Smitstertjies
Baie goed
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 11, 2016 9:10 am
by Stephan86
Lekker skote daai
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 11, 2016 9:15 am
by Capt. Yoda
Mooi geskiet daar Nic, watse koels skiet jy in hom?
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 11, 2016 9:18 am
by Nic
Dankie. Ek skiet 87g Vmax
Re: Howa 243 500m
Posted: Wed Aug 17, 2016 7:07 am
by Gerhardu
Nic wrote:Dankie. Ek skiet 87g Vmax
Sien jy Capt Krombeen!
Re: Howa 243 500m
Posted: Wed Aug 17, 2016 8:24 am
by Ben
Gerhardu wrote:Nic wrote:Dankie. Ek skiet 87g Vmax
Sien jy Capt Krombeen!
Sy Been is krom oor sy rug so styf is oor hy op n hout kas moes slaap......
Back on topic........Nic is daai Howa van jou nog standaard? Bitter bitter mooi daai!
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 11:39 am
by Nic
Hi Ben. Ja hy is. Net die Boyds kolf op.
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 3:01 pm
by ricus 1
Wat is jou lading vir die 87 v max?
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 3:23 pm
by swc-tr
ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Julle mag nie resepte uitruil nie!!!
Jy moet QL raadpleeg vir 'n node bepaling.

Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 3:43 pm
by Gawie(13mm)
ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Gooi die dop vol S365 tot net onder die nek. Spoed sal so 3130 tot 3150 vt/sek wees.
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 4:33 pm
by Gerhardu
Gawie(13mm) wrote:ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Gooi die dop vol S365 tot net onder die nek. Spoed sal so 3130 tot 3150 vt/sek wees.
Stem saam. Ek kry goeie groepe met myne en ek laai hom net so. Pasop net vir te min druk! As jy min druk kry gooi nog so 2gr by. Onthou jy soek 100% dupvulling.
Re: Howa 243 500m
Posted: Thu Aug 18, 2016 7:40 pm
by alecjohnson
pragtig!