Page 1 of 1

Veldskiet baadjie

Posted: Wed Aug 10, 2016 9:31 pm
by vbd
Waar kan 'n mens van die baadjies kry, dis nou soos die wat by safari te koop was 'n tyd terug?

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Wed Aug 10, 2016 9:47 pm
by Baasvark
Sal ook graag wil weet?

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 8:55 am
by Gerhardus Nel
Desi Smit Skiet Baadjies
Mobile +27 82 738 7568
desihadeda@gmail.com

Groete.

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 10:32 am
by vbd
Dankie sal haar kontak.

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 10:35 am
by vbd
Hier is 'n ander een wat ek raak gegoogle het

http://thesportingrack.co.za/shop/shoot ... 03-jacket/

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 12:29 pm
by Gerhardus Nel
Desi se baadjie is baie goed gemaak en n 1000 goedkoper.

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 1:14 pm
by EtienneA
Hallo Gerhardus

Waar in die wêreld is Desi.

Groetnis

Etienne

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 2:47 pm
by swc-tr
In Kaapstad.

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 4:42 pm
by Riebeeker
Het iemand dalk 'n nommer vir haar?

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Thu Aug 11, 2016 4:48 pm
by FHM
Riebeeker wrote:Het iemand dalk 'n nommer vir haar?

kyk net Gerhardus se pos hierbo ;)

Re: Veldskiet baadjie

Posted: Fri Aug 12, 2016 5:45 am
by Riebeeker
Dankie. Ook maar lekker aan die slaap.