Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Posted: Wed Aug 10, 2016 2:40 pm
Goeie dag,
Wil hoor of iemand al n Truvelo 308 match barrel in 28"-30" dalk al on n 308 aksie gesit het?, en hoe dit werk?
Ek het n dun loop Howa 308, wat ek wil upgrade na langer bull barrel loop vir lang afstand skiet. Wou graag weet of dit moeite werd sal wees, en wat is julle advies?
Ek weet die .308 is nie die beste kaliber vir lang afstand skiet nie maar ek het ou n kaans om hom et upgrade en as dit wel n voordeel is vir my om beter te skiet op verder afstande se 600m-1000m net baan skiet sal ek happy wees.
Hoor graag van julle....