Page 1 of 1
Siestog!!
Posted: Tue Aug 09, 2016 9:49 am
by DawieKotze
Daar was altyd een of twee wat so gesukkel het met die marsjeerdery, maar in ons dae het ons hulle self reggesien...........
Shame - die ou het absoluut geen koördinasie nie
https://www.facebook.com/PastorSundayAd ... 365703845/
Re: Siestog!!
Posted: Tue Aug 09, 2016 10:06 am
by FHM
Ja nee hel hy sal maar in die middel ingedruk moet word om die peleton se eer te hou!
So ou kom gewoonlik reg as hy iemand voor hom het om te na-aap!
Of as sy maatjies so 10 keer om hom gaan draai het waar hy alleen staan op die skietwal so 500 m ver

Re: Siestog!!
Posted: Tue Aug 09, 2016 11:14 am
by PWV
Stommerik!
Re: Siestog!!
Posted: Tue Aug 09, 2016 12:49 pm
by Williel
"So min ritme hy kan nie eers aan n deur klop nie" kom nou tot sy reg.
Re: Siestog!!
Posted: Wed Aug 10, 2016 12:58 pm
by THOMAST
Ek het dit ook in die weermag gesien: 'n Man stap heel normaal met sy arms ritmies in gelit met sy loop patroon.
Sê nou net "rig op die linker vleuel, voorwaarts mars" en daai man se stapvermoeë verdwyn soos mis in die oggendson
Re: Siestog!!
Posted: Wed Aug 10, 2016 1:10 pm
by Hein22
Re: Siestog!!
Posted: Wed Aug 10, 2016 2:06 pm
by JacquesT (Stompe)
Ek het myself nou gelag dat 'n kolega amper die medical kit gebring het en begin CPR doen het.
Op 'n onverwante noot moet ek nou 'n mop kry en my koffie van die vloer af kry.
Re: Siestog!!
Posted: Wed Aug 10, 2016 3:38 pm
by Chevvy SS
Re: Siestog!!
Posted: Wed Aug 10, 2016 3:56 pm
by Bennie Bester
Het so n outjie gehad in ons eenheid in '73. Hy het uitgeklaar en kon toe nog steeds nie marsjeer nie. Ons het hom altyd weggesteek as ons parade moes doen. Dis baie moeiik om agter so n ou te marsjeer. Jy trap sy hakke mof. Na aande se probeer om hom te leer het ons maar die bogenoemde gedoen.