Page 1 of 1

RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 2:52 pm
by FHM
Manne help asb,

ek kry net nie in Namibia vir my n ordentlike holster en mag pouches vir my Beretta pistool nie.
Die holster wat ek het is n CZ 'materiaal' holster wat werk, maar die metaal clip binnekant skuur die blueing van my slide release af.

Enige een van julle wat n PX 4 dra of wat my kan help met n idee waar om te gaan krap / navraag doen in RSA vir die holster en mag pouches - ek sal dit hoogs wardeer.

Ek het op die voorbeelde op die web afgekom en sal wardeer as jy dalk shopping doen en so iets gewaar erens my laat weet asb.
Fobus RH paddle Beretta PX 4 Storm Full Size.jpg
IMI Defense Z1370.jpg
Thermo ABS holster.jpg

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 3:26 pm
by FHM
Ok manne hier is presies wat ek na soek!
Wie weet waar kan ek kry anderkant die heining - asseblief?
41C0Q5a4hvL._SY450_.jpg
41p6oY+6uGL._SY450_.jpg

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 5:02 pm
by toelie
Glo Hailstorm sal van dit he?? My goed van die Glock daar gekoop

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 5:04 pm
by FHM
toelie wrote:Glo Hailstorm sal van dit he?? My goed van die Glock daar gekoop
Dankie toelie - daar geloer - "OUT OF STOCK vir my spesefieke pistool"

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 5:22 pm
by toelie
Ai probeer maar nog van die taktiese manne in Jhb/Pta glo jy sal wel reg kom

RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 6:43 pm
by BandK
Wees versigtig vir daai holsters met knoppie om wapen te "release" dit veroorsaak "tension" op jou sneller vinger wat moontlik oorgaan op die sneller sodra die wapen uit die holster is en dan skoot kan laat afgaan as jy nie die tension van jou vinger af kry nie. Ek persoonlik is 'n groot voorstaander van die pasmaak kydex holstes bv Daniels en Carter Kustom Carry Systems (facebook ckcs). Hulle maak ook mag. pouches.

My straaltjie ge....

NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het

Sent from my iPhone using Tapatalk

RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Mon Aug 08, 2016 6:53 pm
by BandK
BandK wrote:Wees versigtig vir daai holsters met knoppie om wapen te "release" dit veroorsaak "tension" op jou sneller vinger wat moontlik oorgaan op die sneller sodra die wapen uit die holster is en dan skoot kan laat afgaan as jy nie die tension van jou vinger af kry nie. Ek persoonlik is 'n groot voorstaander van die pasmaak kydex holstes bv Daniels en Carter Kustom Carry Systems (facebook ckcs). Hulle maak ook mag. pouches.

My straaltjie ge....

NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het

Sent from my iPhone using Tapatalk
Jammer ek moet my kommentaar kwalifiseer:
1. Ek weet nie of dra jy een in die loop nie;
2. Ook nie vertroud met die gewig van die trigger pull op jou gun nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Tue Aug 09, 2016 9:55 am
by FHM
BandK wrote:

BandK,
ek dra one up met safety engaged - die pistool kan nie vuur met die safety engaged nie - daar is n yster safie wat tussen die hammer en slagpen gaan le wat verhoed dat die hammer die slagpen enigsins raak.
DA trigger pull is 12 lb
SA trigger pull is 4.5 lb

Ek het gister 6 mails na verskillende outlets SA en NAM gestuur - sover nog nie terugvoer ontvang.
Sal sien hoe lank die speletjie my gaan vat >:(

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Tue Aug 09, 2016 6:14 pm
by Eduard Venter
Ek het vir my n carter paddle holster bestel. Sal laat weet hoe werk hy sodra ek my liksens het. Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:21 am
by Capt. Yoda
Francois kry vir jou n Remoro of Sticky vir daai PX of is daar n spesieke rede dat jy daai robocop hosler soek?

https://s3.amazonaws.com/mgm-content/sites/armslist/uploads/posts/2013/03/02/1175142_01_remora_tuckable_holster_subcom_640.jpg

http://i.imgur.com/W7oBy.jpg

Jy kan hul met die retaining clip ook kry al het ek nog nie die met die clips in SA gesien nie en daar is ook mag pouches beskikbaar

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Wed Aug 10, 2016 8:27 am
by FHM
Dankie vir al die raad manne, hopelik kom ek reg in die volgende paar weke.
Wag nog vir terugvoer vanaf 3 RSA en 2 NAM shops.
As ek nie regkom sal ek maar die invoer pad stap direk van Beretta of IMI.

Kaptein ek het bietjie gaan oplees oor al die holsters beskikbaar vir die PX 4 Full size en daai spesefieke robo-cop holster het goeie terugvoer - so ook die Fobus paddle. Sal sien wat ek kan vind plaaslik en besluit dan. Wag nog vir Hailstorm se terugvoer op stock ook. ;)

Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)

Posted: Thu Aug 18, 2016 8:19 am
by FHM
Dankie manne - het reggekom met n Fobus BRS holster en ammo pouches vir my Beretta by Tac Shac in RSA.
As iemand weet van iemand wat in die volgende week of twee van JHB ry na Namibia en die speelgoed vir my kan saambring - sal ek dit hoog op prys stel ;)