Page 1 of 2

Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 10:14 am
by Petrus.nel
More Maats.
As als goed gaan, behoort ek binnekort n Mauser 243 n nuwe huis te gee. Ek wil solank begin bymekaar maak vir die herlaai hiervan. Opsoek na dies en doppe wat te koop is. Ek hoor graag van julle. Baie dankie.
Sp


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 10:29 am
by Piet Pille

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 4:31 pm
by Hartskoot Hennie
Dankie Piet Pille.

Petrus - Ek het 'n Lee .243 Win Die set + Lee Collet die te koop vir R750.

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 7:29 pm
by hollow point

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 7:31 pm
by Petrus.nel
Hartskoot, wat doen die collet?


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 7:32 pm
by Hartskoot Hennie
Dis ñ neck sizing die.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Mon Aug 08, 2016 7:33 pm
by Hartskoot Hennie

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Tue Aug 09, 2016 10:11 pm
by Cobus(Cobb)
so 90+ Lapua doppe....so 3-5 keer gelaai...
maak maar prys as jy wil.

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:13 am
by Capt. Yoda
Cobus(Cobb) wrote:so 90+ Lapua doppe....so 3-5 keer gelaai...
maak maar prys as jy wil.

Ek wou se ek het vir jou so 50 pmp doppe as jy hul soek maar hier is n baie beter deal

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:50 am
by Petrus.nel
Dankie Cobus en Capt. Sal van albei gebruik maak. Wat is jul prys?


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:51 am
by Capt. Yoda
Petrus.nel wrote:Dankie Cobus en Capt. Sal van albei gebruik maak. Wat is jul prys?


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Petrus ek moet hul net by mekaar maak dan pos ek hul vir jou maar eerlik koop eder daai Lapuas by Cob en los die PMPs......

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:53 am
by Hartskoot Hennie
Daai dies van my gaan daai doppe darem mooi resize jong... ;)


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:57 am
by Petrus.nel
Dankie Capt. Ek herlaai pmp met my 308 en het klaar 50 pmp doppe wat wag vir die 243. Daarom sal die pmp's mooi werk. Ek sal defnitief kyk na die lapuas. Dan kan ek maar 2 verskillende ladings doen met die verskillende doppe.


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:58 am
by Capt. Yoda
Is reg ek sal hulle vir jou by mekaar maak en pos, stuur my jou address dan kyk ek as ek klompie het stuur ek hulle

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 7:59 am
by Petrus.nel
Hartskoot, redding dies by humansdorp kooperasie kos R500. Ek gaan eerder vir dit gaan.


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 8:00 am
by Petrus.nel
Dankie Capt. Gaan jy pos of postnet?


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 8:01 am
by Petrus.nel
Cobus, gee my n prys op daai 90 doppe asb.


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 8:02 am
by Hartskoot Hennie
Geen probleem, dis 'n great prys!

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Wed Aug 10, 2016 8:03 am
by JTM
Ek het nog so klompie 2-3x gevuurde Winchester doppe en 'n paar nuwe en gevuurde Norma doppe ook so jy belangstel.

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:03 am
by LeonS
Hennie, is die neck sizing die nog beskikbaar? Prys?

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:06 am
by Hein M.
Petrus.nel wrote:Hartskoot, redding dies by humansdorp kooperasie kos R500. Ek gaan eerder vir dit gaan.


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Die Collet alleen is nou omtrent R500. Hy gaan jou met die 243 se siektes jare se probleme spaar ;) Vra my 8)

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:30 am
by Petrus.nel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160901/e37fa78711af1fc2b2384ae34bac7040.jpg


Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:31 am
by Petrus.nel
Hein, ekt die een gekoop vir R500. Gaan hy my probleme gee?


Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:42 am
by tripodmvr
Die 243 PMP doppe gaan jou frustreer synde hulle selfs met die eerste herlaai reeds begin neuk met moeilik kamer ens. Vat liewers ander doppe wat jy kan kry. Die Lapua's het 'n goeie reputasie in 243.

Re: Opsoek a 243 goodies

Posted: Thu Sep 01, 2016 10:29 am
by Petrus.nel
Ok so ek sal doppe moet koop. Maar vir die dies, sal ek oraait wees?


Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243