Page 1 of 1
Jaracal Bles Uil
Posted: Mon Aug 08, 2016 8:56 am
by Arnold van Wyk
Bedreigde spesie.
Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Mon Aug 08, 2016 9:02 am
by Supacow
As hy skyt het jy meer hare as Kallis en AB saam
Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Mon Aug 08, 2016 5:00 pm
by toelie
Haha eish hoe voel daai naels so op die kaal kop??
Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Mon Aug 08, 2016 5:01 pm
by FHM
Arnold jy sal moet spesifiseer watter een van die twee uile in die pick is die bedreigde spesie

Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Tue Aug 09, 2016 11:00 am
by Chevvy SS
Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Wed Aug 10, 2016 8:33 am
by Lourens Potgieter
Ek wag vir die strepie bloed wat teen die kop afloop.....
Re: Jaracal Bles Uil
Posted: Wed Aug 10, 2016 9:40 am
by Arnold van Wyk
Bloed het amper geloop, moes maar stil staan vir die kinders, hulle dink baie snaaks, wat ons nie vir hulle sal doen nie.