Page 1 of 2
My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:05 am
by Morne Van Der Merwe
Môre Manne,
Ek deel sommer 'n paar fotos van my 1ste jagtog in Namibia. Was vreeslik lekker.
Als met my betroubare .270Win geskiet met 150gr Nosler ballistics Tips.
Groete
Morne
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:06 am
by Morne Van Der Merwe
Laaste foto
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:20 am
by ruaanb
lekker Morne!
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:25 am
by dehacked
Geluk meneer.
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:28 am
by PietWessie
Mooi man!
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 7:54 am
by Flip Nel
Geluk, Baie mooi
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 8:07 am
by DawieKotze
Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 8:08 am
by Bigfoot
Baie mooi Morne

Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 9:33 am
by Basjan123
DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 9:43 am
by JohanvanZyl
Baie geluk Morne!!
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:01 am
by Gian_dP
Lekker Morne!
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:55 am
by Morne Van Der Merwe
Dankie vir al die geluk wense.
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:55 am
by Morne Van Der Merwe
Basjan123 wrote:DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:58 am

Ek ongelukkig nie fotos van die gemsbok geneem nie. Maar due bok net 60m gehardloop toe val sy. Skade was baie min, die lading werk vir my baie goed. Ek weet dit is stadig vir n 270win, maar dodelik akuraat. Skiet 2600vt/sek.
Daardie blad skoot van springbok was op 306m gewees. Die ander punte het ons nie herwin nie, dit het deur gegaan. Het foto van die gemsbok se punt, mooi gevorm.
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 11:01 am
by Basjan123
Morne Van Der Merwe wrote:Basjan123 wrote:DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?
Baie dankie
Hoe lyk die uitgangs wond, die ingangs wond lyk heel skaflik?
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 11:09 am
by Morne Van Der Merwe
Die foto van die gemsbok afgeneem toe ons gelaai het, was op 1ste dag geskiet, nie foon by gehad vir foto nie. Was in donder gelaai moeseers vir bakkie wag om ander manne se bokke af te laai.
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 11:33 am
by Witpietskiet
Hi Morne,
In watter deel van Nam het julle gejag?
Mooi loop
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 1:00 pm
by Morne Van Der Merwe
Die plaas is so 120km suid van Windhoek soos die kraai vlieg. Vreeslike lekker jagplaas, Seartfontein is die plek se naam.
Groete
Morne
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 1:03 pm
by FHM
Lekker man Morne en baie geluk met julle sukses daarso

Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 2:31 pm
by Witpietskiet
Morne Van Der Merwe wrote:Die plaas is so 120km suid van Windhoek soos die kraai vlieg. Vreeslike lekker jagplaas, Seartfontein is die plek se naam.
Groete
Morne
Hi Morne,
Seart of Swartfontein?
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 6:09 pm
by Morne Van Der Merwe
Naand almal,
Eksuus, dit is Swartfontein.
Groete
Morne
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Mon Aug 08, 2016 6:55 pm
by dehacked
DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Dawie hier sien jy nou hoekom ons so lief vir .270 is. Hulle kwes ook sommer dood.

Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Thu Aug 11, 2016 11:34 am
by Jacques Duckitt
hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?
groete
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Fri Aug 12, 2016 10:46 am
by Morne Van Der Merwe
Jacques Duckitt wrote:hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?
groete
Hi Jacques,
Ek skiet met 150gr Nosler Hunting ballistic Tips punt, S365 49gr, Norma doppe en PMP primers, my loop is net oor die 22duim. Ek nie nou by die huis om te kyk wat die TPL is nie, met die lading is druk baie laag. Maar die lading kry n groepering wat op 100m met 3 skote die grote van 10cent munt.
Groete
Morne
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Posted: Fri Aug 12, 2016 11:09 am
by Carl
Geluk Morne met 'n lekker jag in baie spesiale wêreld! Dan nog met een van die beste kalibers wat Jack O'Connor oor geskryf het!! Dis die 6.5 van die 20ste eeu gewees!