Page 1 of 1

Tasco 3x9-40 op 7x57

Posted: Sun Aug 07, 2016 12:46 pm
by Victor
Ek verneem graag wat jou ondervinding is met die Tasco 3x9-40 op 7x57.

Ek isheel gelukkig met my Tasco 4x40 van 1983 op my 7x57 en skiet met 190gr punte

My buurman het een van die nuwe 3x9-40 Tasco`s op sy windbuks en wil dit goedgunstig verruil vir my 4x40 omrede hy verneem dat my oge nie meer is soos 40 jr gelede nie !

Ek is onseker want ek weet nie of huidige Tasco`s nog dieselfde kwalitiet as 30 jr gelede is nie.

Het iewers op forum gelees dat soorygelyke goedkoper scope gebreek het met terugskop

Re: Tasco 3x9-40 op 7x57

Posted: Sun Aug 07, 2016 12:58 pm
by Fanta300
As hy in Japan gemaak is sal hy OK wees. Het al gehoor dat van die Chinese Tasco's probleme gee. Ek het 'n Chinees op my 300WM wat lekker werk.