Page 1 of 1

Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 9:30 am
by CharltoV
Goeidag aan al die wyse ooms op die forum.

Ek is Charlto Vorster van Roodepoort, Gauteng.
Ek is maar net 19 jaar van ouderdom nou, maar wil graag meer leer van die skietwereld.

Ek skiet kompeterend .22 teiken en het luggeweer geskiet.
Ek het begin met teikenskiet op die ouderdom van 11 jaar en het ook my eerste jagtog uitgeleef toe ek 10 jaar oud was.
Weens my kompeterende .22 teikenskiet is ek gelukkig om my toegewyde sportman status te ontvang het en onlangs my wapenbevoegtheid vir MOR's te voltooi het.

Ek skiet met my pa se gewere op die stadium maar gaan in die nabye toekoms my aansoek indien vir 'n 30-06 musgrave standard met 'n 1940 K98 aksie gebou deur Trevor Musgrave (verskoon as dit verkeerd is ek het eers onlangs geleer wat die proefmerke beteken)

Ek sien uit daarna om my kennis te verbreed oor die skiet-en jagwereld en ek is gaande oor die meer tegniese gesprekke wat die slim ooms uitvoer op die forum.

Baie dankie dat ek my "stuiwer in die armbeurs" kon gooi! ;D

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 9:32 am
by Penkop
Mooiman, welkom!

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 9:33 am
by tripodmvr
Welkom jong man. Ons het op ons dae ook so begin en ek sou graag in my dae so gespreksforum wou gehad het om vrae te vra. Hoop jy geniet jou kuier by ons.

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 10:59 am
by Trompie
Welkom boet!

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 3:57 pm
by PWV
Charto, jy is nou op die regte pad. Leer die regte goed van die begin af by die manne wat kennis het.
Baie welkom!

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 4:01 pm
by Philip J
Baie welkom!

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 4:06 pm
by JohanvanZyl
Baie welkom. Ek sien jy gaan sommer baie leer en baie kennis kan deel ook as ek na die sorgvuldige opmerking van jou op n ander draad kyk. Geniet hom

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 4:33 pm
by Plaashaas
Welkom hier.

Re: Dagse Menere!

Posted: Sun Aug 07, 2016 4:39 pm
by Vloot
Baie welkom!

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk

Re: Dagse Menere!

Posted: Mon Aug 08, 2016 10:09 am
by Boesman10
Welkom op die forum.

Re: Dagse Menere!

Posted: Mon Aug 08, 2016 10:15 am
by Jaco V
Welkom
Luister mooi en leer baie! ;D

Re: Dagse Menere!

Posted: Mon Aug 08, 2016 4:08 pm
by toelie
Welkom en geniet

Re: Dagse Menere!

Posted: Mon Aug 08, 2016 5:35 pm
by henning
Welkom en moet nie skaam wees om te gesels want dit is hoe jy gaan leer.

Groete
henning

Re: Dagse Menere!

Posted: Wed Aug 10, 2016 12:30 pm
by dawiec
welkom op die forum!

Re: Dagse Menere!

Posted: Wed Aug 10, 2016 1:28 pm
by Smitstertjies
Baie welkom, en geniet dit hier.

Re: Dagse Menere!

Posted: Wed Aug 10, 2016 1:32 pm
by win270
Welkom, Charlto. Moenie dat sekere ooms jou probeer oortuig dat die .270 se dae getel is nie!! ;D

Re: Dagse Menere!

Posted: Thu Aug 11, 2016 6:30 am
by Bronkie
Hello Charlto. Welkom van n ander newby af. Daai ou kerel van jou het baie kennis en met al die manne hier van jaracal is jy en ek in goeie hande:-)

Re: Dagse Menere!

Posted: Tue Aug 16, 2016 9:37 pm
by Johann Marais
Baie welkom!

Re: Dagse Menere!

Posted: Wed Aug 17, 2016 1:21 am
by Tertius Steyn
Jis Baie welkom hier by ons, jy gaan dit sommer baie geniet en baie leer! Wonderlike forum die. 8)

Re: Dagse Menere!

Posted: Wed Aug 17, 2016 5:53 am
by Eduard Venter
Welkom Charlto. Skreeu maar as jy hulp nodig het met jou bevoegdheid of liksens aansoek. Ek is 18 en my eerste lisensie is gister goedgekeur.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Dagse Menere!

Posted: Thu Aug 18, 2016 7:39 am
by Wouter Roets
Baie welkom hier op Jaracal Charlto

Hoop jy gaan dit gate uit geniet!

Groetnis
Wouter

Re: Dagse Menere!

Posted: Thu Aug 18, 2016 11:14 pm
by HunterB
Baie Welkom hier...