Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Fri Aug 05, 2016 4:13 pm
by Willem Barnard
Dagsê manne

My naam is Willem daar van Bredasdorp se wêreld.
Ek is lief vir jagvat en wil graag 'n bietjie my kennis verbreed en al die interessante dinge op die forum lees.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Fri Aug 05, 2016 4:19 pm
by Jurgen Visser
Baie welkom hier ja , jy sal baie ekstra kennis hier kry , geniet dit , vertel ons so bietjie meer oor jou arsenaal en waar jy graag gaan JAGVAT

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Fri Aug 05, 2016 6:05 pm
by Hano243
Baie Welkom!!

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun Sep 04, 2016 7:01 pm
by Willem Barnard
Ek het nog slegs 1 .308 Howa. Het vroeër met my pa se .270 Brno altyd geskiet. Ek jag maar meestal in die Wes-Kaap en verder oral waar ek 'n geleentheid kry

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon Sep 05, 2016 9:16 am
by Boesman10
Dagse Willem en welkom op die forum. Het jy dalk saam met Andy Pentelbury daar by die lugmag toetsbaan gewerk?

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon Sep 05, 2016 10:06 am
by Willem Barnard
Nee glad nie. Ek is maar nou eers 23.