Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 4:19 pm
by Edu
Hallo my naam is Edu en ek het n probleem.

Ek is verslaaf aan die reuk van Trisol, Schaftol en gebrande buskruit.
Mense het my vertel ek is nie alleen nie en dat daar wel ander mense is met dieselfde probleem as ek.
Hulle het my vertel almal hang op die forum uit en ek moet kom saam praat.

Ek lees en leer graag van al julle manne wat slimmer is as 'n boom vol uile.

Groete

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 4:26 pm
by Gawie(13mm)
Edu wrote:Hallo my naam is Edu en ek het n probleem.

Ek is verslaaf aan die reuk van Trisol, Schaftol en gebrande buskruit.
Mense het my vertel ek is nie alleen nie en dat daar wel ander mense is met dieselfde probleem as ek.
Hulle het my vertel almal hang op die forum uit en ek moet kom saam praat.

Ek lees en leer graag van al julle manne wat slimmer is as 'n boom vol uile.

Groete
Hier gaan jy boggerol leer nie. Ek hang nou al lank hier rond en ek is nog net so dom soos dag een. >:+
Welkom by "kruitsnuiwers annoniem"! ;D

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 5:02 pm
by joe rocket
Welkom Edu wat Gawie eintlik vir jou wou sĂȘ is jy moet ons kom vertel waar jy woon, jag en met watter roere jy skiet.

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 5:18 pm
by Plaashaas
:laugh:

Welkom Edu

Ons almal het daai probleem en al wat jy hier gaan leer is van nog probleme wat jou nog meer gaan kos.

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 6:43 pm
by Aceofspades
Welkom Edu. Jy gaan dit sommer baie geniet.

Johann Kriek

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 7:08 pm
by Francoisv
Welkom

Re: Nuweling

Posted: Thu Aug 04, 2016 7:27 pm
by Hugo S
Welkom


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuweling

Posted: Fri Aug 05, 2016 8:57 am
by Boesman10
Welkom Edu

Re: Nuweling

Posted: Fri Aug 05, 2016 10:26 am
by OupaZA
Dag se Edu!!

Re: Nuweling

Posted: Fri Aug 05, 2016 1:38 pm
by Edu
Baie dankie manne!