Page 1 of 1

RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar in

Posted: Thu Aug 04, 2016 11:08 am
by Griffel Fourie
Dagse manne, ek het op Youtube gesien daar is 'n na-verkoop slagdopvanger vir die RCBS Rockchucker IV.
Waar kan mens so toestelletjie koop in SA?
Dit word van plastiek vervaardig (soos ek kan aflei op die video op Youtube)

My pers het die neiging om gereels slagdoppies op die vloer te gooi en ek wil 'n beter oplossing vind vir die probleem

As daar manne is wat al so iets vervaardig het, ek sal belangstel om een te koop.

Groete.

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Thu Aug 04, 2016 12:41 pm
by RiaanPretorius
Middag...stuur vir my n link na die video asb....ek wil net graag kyk hoe dit lyk.

Groete

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Thu Aug 04, 2016 4:06 pm
by tripodmvr
Ek het een op my rockchucker. Sal more 'n foto neem en opsit.

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Thu Aug 04, 2016 4:41 pm
by Griffel Fourie
https://www.youtube.com/watch?v=jrUOg93c-1c

Hoop die Link werk - ma julle kan ook Youtube search vir RCBS Rockchucker Primer Catcher - dis so klein groen stukkie plastiek.

Ek het die standaard swart slagdop vanger wat saam met die pers gekoop was, maar dit wil voorkom asof die so entjie te ver van die stang (ram) is en met die uitgooi slag land die proimer nie in die plastiek houertjie nie, en val dan op die grond.

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Thu Aug 04, 2016 4:52 pm
by Jurgen Visser
+1

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II

Posted: Fri Aug 05, 2016 11:58 am
by Griffel Fourie
lINK - http://www.ebay.com/itm/322217044675

Item kos $19.99 - maar die verskepings koste amper dubbeld :):

Is daar nie 'n goedkoper manier om die klein pakkie in SA te kry nie?

Help asseblief.

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Fri Aug 05, 2016 10:11 pm
by Capt. Yoda
Praat met Hein op die forum, dalk kan hy julle help

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Sat Aug 06, 2016 11:16 pm
by Fanta300
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=51248

Sal hierdie nie ook vir jou werk nie?

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Sun Aug 07, 2016 3:59 pm
by PWV
Fanta300 wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=51248

Sal hierdie nie ook vir jou werk nie?
Fantie, ek het dadelik vir my ook een gemaak! Werk soos 'n bom.

Re: RCBS Rockchucker - Slagdopvanger - Modifikasie II - waar

Posted: Sun Aug 07, 2016 4:04 pm
by Fanta300
Baie bly.