Page 1 of 1
Ou nuwe lid
Posted: Tue Aug 02, 2016 11:38 am
by Pieterleroux90
Dagse ek is 'n lid al vir 'n klompie jare het egter my in log details verloor en het 'n nuwe profiel geskep
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Ou nuwe lid
Posted: Tue Aug 02, 2016 12:59 pm
by swc-tr
Welkom terug.
Baboonstalker?
Re: Ou nuwe lid
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:28 pm
by Pieterleroux90
Wat is baboon stalker
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Ou nuwe lid
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:49 pm
by Andre308
Baie welkom. Jy klink soos n man met baie ondervinding. Deel so bietjie met ons wie en van waar is jy...so bietjie agtergrond.