Page 1 of 1
Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 7:44 am
by DamDuiker
Goeie More,
Het enige van julle manne al besigheid gedoen met bo-genoemde besigheid?
Groete
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:07 am
by Trompie
In springs?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:10 am
by Trompie
As dit in Springs is kan jy met geruste hart koop. Tannie Denise en haar dogter Jana besit die besigheid nadat die oom so rukkie terug afgesterwe het. Sy bied baie goeie pryse en baie goeie diens. Ek koop al jare by hulle
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:16 am
by DamDuiker
Ja hulle is in springs, mens is deesdae maar versutig met online aankope maar gesien hulle pryse is billik
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:29 am
by JacquesT (Stompe)
Ek doen 80% van my aankope daar. Meeste produkte is goed koper daar is op baie ander plekke. Hulle is ook die enigste wapen handelaar wat my elke keer terug bel as ek navraag doen op 'n produk wat hulle nie in voorraad het nie.
Jy kan maar met 'n geruste hart vir tannie Denise en Jana ondersteun.
Groete
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 8:34 am
by DamDuiker
Thanks gaan defenetief so maak
Re: Small Arms Trading
Posted: Tue Aug 02, 2016 11:50 am
by Tienie
Jip.Semi auto daar gekoop sonder probleme