Page 1 of 1
Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 1:49 am
by Citfield
Ek wil graag hoor wie van julle het 'n Nobel GWM Steed.
Ek het so bietjie na hom begin kyk, lyk vir my het net die nodige binne in.
Is julle tevrede met julle Steed?
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:23 am
by Chevvy SS
Regtig?
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:25 am
by Citfield
Chevvy SS wrote:Regtig?
Vra maar net. Please don't hurt me.

Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:27 am
by blaser
gemors
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:34 am
by junglejulian
N tweedehandse toyota,nissan,ford met hoe km lesing gaan nogsteeds n beter koop wees as die Gwm steed.hul naverkoop diens en waarde is baie swak.die engin self is nie te sleg nie maar die res van die voertuig gee baie moeilikheid.deurknippe,aircon vensters,elektronika ens is swak.
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:43 am
by blaser
en dan is dit duurder as om n Toyota reg te maak
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 10:49 am
by Citfield
Dankie.
Dis hoekom ek maar die dom vrae vra.
Ek sal eerder uit iemand anders se foute leer.
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 3:29 pm
by BeesBreet
My Pa het gese "as jy nie nuwe toyota kan beskotig nie, dan koop jy n 2de handse een."
Dit geld vandag seker vir die fords ook.
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 02, 2016 5:13 pm
by Citfield
Net jammer hulle is so duur.
Regards/Groete,
Allen
Re: Nobel Steed
Posted: Tue Aug 30, 2016 9:24 pm
by finch
En anyway die beste 2de handse bakkie tans in die SA mark is n nuwe nissan.
Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 6:44 am
by dehacked
As mens na waarde kyk glo ek daar is 'n rede hoekom die 4x4 verhuuring plekke so baie nissans aanhou.
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 7:11 am
by Citfield
Hoe is Nissan petrol se brandstof gebruik? Dit was maar nog altyd 'n kop seer. Ek weet diesels is vrek lig.
Regards/Groete,
Allen
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 8:15 am
by Chevvy SS
Wat wil jy met die bakkie doen Citfield?
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 8:27 am
by Citfield
Chevvy SS wrote:Wat wil jy met die bakkie doen Citfield?
Ry verskieslik.
Af en toe tuin goed weg gooi, na jag plekke toe ry. Sulke goed.
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 9:34 am
by Chevvy SS
Ek is bly jy wil dit nie rondstoot nie!
As jy min gaan ry is brandstofverbruik nie 'n kwessie nie en sal 'n petrolbakkie aan jou verwagtinge voldoen.
https://www.nissan.co.za/vehicles/new/n ... tions.html
Re: Nobel Steed
Posted: Wed Aug 31, 2016 1:53 pm
by Citfield
Dis hkm ek gevra het oor die steed haha.
Ek ry redelik rond. Families bly ver en k is lief vir ry.
Regards/Groete,
Allen