Page 1 of 1

TRG trek eerste bloed

Posted: Mon Aug 01, 2016 8:23 pm
by Blackie Swart
Was verlede Vrydag gelukkig gewees om in die Kalahari my Sako TRG 22 ,308 se eerste bloed kon trek. Was baie lekker jag en als was baie vining klaar. Baie wild op die plaas en skiet afstande was tussen 60m en 230m. Kon darm 2 kudus en 3 springbokke skiet., Bokke se kondisie was goed veral die springbokke was lekker vet. Hier is die kudus aan die haak. Bly maar lekker as dinge so goed uitwerk. Mooi wereld daai.

Re: TRG trek eerste bloed

Posted: Mon Aug 01, 2016 8:54 pm
by JohanvB
Netjies man

Re: TRG trek eerste bloed

Posted: Tue Aug 02, 2016 7:10 am
by toelie
Lekker man bitter lekker gewere daai

Re: TRG trek eerste bloed

Posted: Tue Aug 02, 2016 9:17 am
by ruaanb
Netjies Blackie gebruik jy die Eliminator op die TRG ook?

Re: TRG trek eerste bloed

Posted: Tue Aug 02, 2016 11:31 am
by honda2
Baie geluk! Klink soos n bobaas jag.

Re: TRG trek eerste bloed

Posted: Tue Aug 02, 2016 4:39 pm
by Blackie Swart
Middag Ruaanb. Ek het al my gewere nou daai Eliminators opgesit. Is baie gelukkig met hulle.