Page 1 of 1

Blouape

Posted: Fri Jul 17, 2009 12:18 pm
by tafjak
Almal

Die diertjies kan nie skadelik wees nie. Ek bewaar hulle sov?r ek kan. ???

Sit vanm?re en sien die mossies hier in die werf, kan nie dink wanneer laas ek by my mossies gesien het nie. Blouape vreet alle neste se eiers en verwoes alles. Daar is 'n sementdam by ons half vol water met lemoene in en plakkaat wat SWEM verbied. Hulle swem nogsteeds sonder toestemming en ag die plakkaat as nonsens. Swem darem nie te lank nie, net so minuut of 2 en dryf dan verder.

Taffie

Re: Blouape

Posted: Sat Jul 18, 2009 10:14 pm
by Christo
;D

Re: Blouape

Posted: Sun Jul 19, 2009 4:16 pm
by Jaco Bezuidenhout
Taffie

Lat dit nou n les wees vir hulle  :D

Groete

Kieterkat