Page 1 of 1

243win pmp doppe, WEG

Posted: Sat Jul 30, 2016 1:41 pm
by F.L.A.S.H
Dagse manne

Ek het so 119 1se fired pmp doppe

Hulle is deur die tumbler maar van hulle lyk nog nie mooi nie

Ek sal hulle graag vir iemand wil ge wat hulle kan gebruik

Ek sal posgeld met postnet betaal

Mooiloop
Dave

Re: 243win pmp doppe

Posted: Sat Jul 30, 2016 2:12 pm
by Hein M.
Hallo kan ek hulle vir 'n pel kry asb! 'n Ou hier in Tulbagh het nou die dag sy liksens vir sy Howa gekry en ek wil hom graag help...

Re: 243win pmp doppe

Posted: Mon Aug 01, 2016 1:43 pm
by F.L.A.S.H
Doppe is weg

Re: 243win pmp doppe

Posted: Mon Aug 01, 2016 2:03 pm
by Hein M.
F.L.A.S.H wrote:Doppe is weg
Baie dankie Dave vir die skenk van die doppe en koeƫls vir 'n ander mater wat aan die gang probeer kom ;) Jou gebaar word opreg waardeer!

Mooiloop!

Re: 243win pmp doppe, WEG

Posted: Mon Aug 01, 2016 2:18 pm
by Trompie
Baie bedagsaam!