Page 1 of 1
Re: sal i niko stirling silver crown werk?
Posted: Thu Jul 14, 2011 8:50 pm
by JPS
Het 3 gebreek op my 303 so NEE.
Re: sal i niko stirling silver crown werk?
Posted: Thu Jul 14, 2011 9:02 pm
by Boertjie
Ek dink ek het n gold crown 3-12*56 op gehad en virĀ dag skiet is hy ok maar nie vir aand skiet nie.
Ek het hom sommer weg gegee.
Boertjie
Re: sal i niko stirling silver crown werk?
Posted: Thu Jul 14, 2011 9:09 pm
by tripodmvr
My kop s? vir my jy het geld betaal vir die scope in die kluis - niemand gaan hom sommer by jou koop nie - sit hom op die geweer en as hy groet dan het jy darem diens gehad. Hou hy dan kry jy waarde vir jou geld. As hy gebreek het dan vervang jy hom met iets anders
Re: sal i niko stirling silver crown werk?
Posted: Fri Jul 15, 2011 4:37 am
by Gerhard
Sal nooit weer Niko stirling op enige een van my gewere sit nie...
Hoe s? ou gesegde...
Net n ryk man kan bekostig om n goed koop teleskoop te koop...